SMS'e vir 19 Mei 2017
SMS'e vir 19 Mei 2017

SMS'e vir 19 Mei 2017

“In Namibië is Namibiërs baas . . .”
Mandy Rittmann
Air Namibia, "which ever way" Air Namibia of Oxford die dinge probeer draai, hulle "mismanagement" kos my, die "tax payer" elke jaar honderde miljoene. Dis verblinding dat hulle 14 000 werksgeleenthede bydra in toerisme. Daar is genoeg ander "airlines" wat die toeriste bring. Feit is dat niemand verantwoordelik gehou word vir die jaarlikse verliese nie. "Fix the problem at its source or close down!"

Amerika moet begin aanvaar dat alles en almal nie aan hulle behoort nie, en reëls is op almal van toepassing, hulle ingesluit. Niks maak hulle meer "superior" as die res van ons nie. In Namibië is Namibiërs baas, nie Amerikaners nie. Dit tel vir enige onafhanklike land en geen mediapropaganda, leuens sonder bewyse, staatsgreep of "regime change" en onrus gaan dit verander nie.

Air Namibia, you try hard to justify your existence while making a loss at the tax payers expense. Yes you bring many tourists to Namibia but the fact remain that those same tourists can be carried here for cheaper by any another airline at no expense to the taxpayer. Politics, nepotism and hostile employment and equity laws made you uncompetitive long ago.

Regtig! ’n Ombudsman vir mense wat links en regs oorgegee word aan "debt collectors"? Voorstel: as jy onder die broodlyn lewe moet dan nie skuld maak of gelde leen by "cash loans" en skuld maak by winkels nie. Jy weet jy sal nie kan betaal, waarom? Rêrig? Die regering kan nie vir jou skuld ook pa staan nie. Die regering het ook nie geld. Hou op onverantwoordelik wees!

Govt SOEs - article in Villager: not one of the many SOEs had ever shown a profit mainly due to highly paid clueless management and is bleeding our taxpayers money annually by hundreds of millions/billions. This has been going on since independence. Do the maths. We could have had a booming country with that money! The president promised accountability so did minister Jooste who was appointed to sort this out but nothing done so far except further talk talk talk. Do something, close them down and fast!

Oranjemund se toekenning van huise? Sal eks-Namdebwerkers en afgetredes ook geleentheid gegun word om huis te koop? Miskien volgens jare diens, gradering, ens. Ek verstaan die doel is om ’n selfstandige dorp te stig wat sonder die myn se hulp sal voortbestaan?

Hoekom maak die munisipaliteit nie die verkeersligte op die hoeke van Frank Fredericks- en Sean McBride-strate reg nie?

Onse tradisionele owerhede sal moet waak teen staatskaping van regeringskant af rakende die "genocide" saak wat tans in die VSA aan die gang is. Die regering se gesindheid teenoor ons jong politikus asook ons tradisionele leiers tydens ’n samekoms te Keetmans, waar hulle met disrespekvol behandel is, is nog vars in ons geheue. Laat onse mense waaksaam wees. Dié regering se skielike toenadering om kamma eenheid te bewerkstellig met ’n ander groep? Wat het geword van die regering se saak wat blykbaar in Engeland gemaak is? Geboemerang? Nou die skielike vriendelike gebaar? Mense, wees waaksaam. Net ons en alleen ons kan ons saak beredder, nie mense met maskers. - Namalander

Dit is onwettig om aan enige buitelandse lotery deel te neem. Doen navraag by enige handelsbank se buitelandse afdeling (“Foreign Exchange Department”). Hulle sal jou inlig in verband met die beperkings van die “Exchange Control Rules” van BON.

Ek ry in Namibië rond en sien die verskil van 27 jaar, maar kom in Rehoboth, ry bietjie deur die dorp en sien self wat daar aangaan. Dis nou die derde maand wat vuillis nie verwyder is nie. As jy bel word die telefoon nie geantwoord nie. As jy by die kantoor kom, hoor jy net die mense wat verantwoordelik is, is met siekverlof. Daar is chaos by Rehoboth dorpsraad. Ministers, kom besoek Rehoboth.

Rehoboth dorpsraad is chaos, deurmekaar. Dis hoekom hul self nie weet wat in die dorp aangaan. As jy erf gaan soek, word jy drie verskillende erfnommers gegee. Dan word jy ook gewys dat die erwe nie eienaars het nie, en as jy daai erwe gaan uitsoek, kry jy mense wat sê die raadslede het vir hul die plekke gegee. Elkeen in daai kantore verkoop erwe. Ons vra tog dat die ministers Rehoboth dorpsraad besoek.

Groot kettingwinkel in Namibië se laer pryse op wat jy die nodigste het: 13 kositems en skoonmaakmiddels en 36 drankitems. Ja-nee, mens moet gesuip wees om hier te oorleef.

Ek is 'n 46 jaar oue dame, bly in Kuisebmund, Walvisbaai. Help my asseblief met ou "chips"-panne, potte en aartappelsnyer wat rond staan in u huis. Ek wil my eie ghetto "take-away" begin om my water te betaal by die munisipaliteit. Gods seën u. Ek sukkel so baie. - 081 471 4280

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%