SMS'e vir 19 Februarie 2020
". . . is daar borge . . ."
Tienerswangerskappe. Nou vra ek myself. Waarom moet ons vir grootmense skoolhou? Hoeveel duisend keer word skoolmeisies ingelig rondom swangerskappe? Waar daar nie dissipline mag toegepas word nie en solank daar gehoorsame ouers en onderwysers moet wees, sal die skole so lyk. God se woord moet mos by ons aanpas, om alles te regverdig wat verkeerd is. Dink bietjie daaroor. Miskien lees ons nie dieselfde Bybel nie.
Ons sien die NRU-president beoog, in sy eie woorde, om ’n drie- of viermankomitee saam te stel om onderhoude te voer met gepaste kandidate vir afrigtersposte. Moet die NRU-raad nie besluit oor sodanige komitee se samestelling nie, of eien hy hom die takie sommer self toe?
Dit is goed en wel dat mnr. Mensah streke besoek, maar is daar borge op die tafel wat geteken het vir rugby, want spanne offer baie op en kry peanuts. Hoop ook WR word geken in die aanstelling van afrigters van die nasionale spanne, want dit is geen geheim wie die persone is nie.
Ek vra ook die vraag. Waarom ’n gesukkel om paspoorte en ID’s te kry? Regtig? Ongerymdhede kan vinnig plaasvind, maar dit wat saak maak, sloer maande.
Lt.genl. Sebastien Ndeitunga. You say that the leaders responsible for the young people's freedom are being insulted by the young people. The young people you are talking about were born free in a free Namibia. So your argument do not wash with them. Rather listen to them, hear them and understand why they are doing and saying what they are saying, instead of threatening them. Remember also, they have old people backing them. Please!
Wil net dankie sê aan Dawid Garoeb. My kind kan nie uitgepraat raak oor die les wat hul ontvang en sy humor en geduld. Dankie dat daar nog mense is wat regtig help. Die ouers wat net sit en kla oor hul kinders se toekoms, raak betrokke by die skool en help die onnies, dan sal ons goeie vrugte pluk. En hou op kla.
Mariental se dinge loop net nie reg nie. Dit is nog steeds die werkgewer se verantwoordelikheid om die werkers van vervoer te voorsien as hulle wil hê die werkers moet op tyd begin werk en dit is 4uur in die oggend. Hulle kan nie net geld gee en sit en wag en waarskuwings uitdeel nie. Taxi's kry dit nie reg om elke dag 4uur op te staan nie. Asseblief, maak reg.
My mense, ek werk vyf jaar huiswerk. My salaris is N$2 000, geen taxigeld nie, net genade wat my dra.
Ek het dadelik aan Dewet Botes se raakvatbrief oor diens gedink toe ek onlangs by 'n restaurant in Windhoek was. Nie juis wafferse diens nie en vir die footjie van meer as N$40 is na die tyd nie eens dankie gesê nie.
Ek soek 2de- of 3dehandse sinke in Hardap om te koop. – 081 256 1296
Ek vra raad. Ek het nou onlangs ’n heupvervanging gehad. Die heupoperasie het veroorsaak dat ek ’n voet het wat swel, dood is en pyn. As gevolg van dit kan ek ’n knieoperasie laat doen? - Bejaarde

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie