SMS'e vir 19 Augustus 2021
SMS'e vir 19 Augustus 2021

SMS'e vir 19 Augustus 2021

"...net mooi niks."
Mandy Rittmann
My een vriendin is in haar huis op Gobabis vermoor. Wat is die kanse dat ons onsself nou kan begin beskerm? Rukkie terug ’n vrou in Elim-ouetehuis byna verkrag. Wat word niks net mooi niks. Ons sal moet begin wapens en of ander verdedegingselemente aanskaf. Aan die oortreders mag jy nie raak nie, maar hulle verkrag en vermoor ons in ons huise. Slap...

Ek wou nog sê watter uiters swak oordeel, watter absolute gebrek aan joernalistieke integriteit, om ’n company profile in vleiende taal oor Sisa Namandje te plaas op 30 Julie 2021. Ongelooflik, die waghonde van die nasie is papbek.

Wit sedanvoertuig N 402 OH jaag oor ’n rooi robot by die Okahandja Mall voor ’n ander motor in. Kon ’n lelike ongeluk gewees het. Padreëls is ook vir jou gemaak.

Kommentaar

Republikein 2025-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer