SMS'e vir 19 April 2017
“...’n Blooper award...”
Namibia, O Namibia Land of the so-called brave .Waarheen is ons op pad met free education? Bring net skoolfonds terug! Ons reeds swak toestande by staatskole moet nou verder versleg deur die halveering van staatssubsidies. Toilette moet net pouses oopgesluit word en 1 keer per dag gespoel word? Gee daai geleerde minister wat dit voorgestel het 'n Blooper award, asseblief! Hoekom maak julle eenvoudige dinge moeilik? Bring skoolfonds terug!
Wat het geword van dr. Libertine Amadhila? Hoekom moet daar altyd van sulke goeie ministers ontslae geraak word? Sy was en is my star. Haar ministerie was altyd tops. Bring haar asseblief na Education, om die ministerie wat wankel terug aarde toe te bring. Kom asseblief terug.
Mnr. met die wit Corola N 2547 OH wat Donderdagaand so gejaag het om in Okahandja te kom. As jy nie omgee vir jou lewe nie, ons het ons lewens lief. Ry soos 'n beskaafde mens asseblief.
Eienaar van padskraper op D1275 en C14, jou drywer ry kruis en dwars oor die paaie, ry deur drade, gooi esse op pad en borde is ook omgery by kruising op Solitairepad C14. Spore lê by borde.
Na 30 jaar weer in Mariental gekom, wat 'n vervalling!
Mr Minister. Can you please release the lady working at 9:04 on 16 April at the departure immigration office of the Ariamsvlei Border Post from her duties. The way she treated and shouted at visitors from South Africa, are totaly unacceptable and a disgrace for Namibia. She is unfit to work with people.
Teachers who graduated last week, must go to Min. Himarwa. She said (end Feb, early March) that there is a shortage of qualified teachers. Go and report u'rself to her.
Great Uncle. Jou erfprys se somme klop nie. Republikein, 18 April 17. Dis N$350 000. Nie N$3 500 nie.
Dis regtig pateties dat dit nou al vier weke gelede is dat asdromme leeggemaak was in Rehoboth Blok C. Ons het maar self vullis weggery. Rehoboth dorpsraad, doen iets daaraan.
Advice for treatment of Helicobacter Pylori, drink between 3 and 5 tablespoons of juice squeezed from cabbage first thing in the morning before eating anything else for about 2 weeks. You will feel immediate improvement. Good luck!
Ek soek dringend raad hoe om vlermuise uit 'n huis se dak te kry. Dit raak nou 'n plaag en is regtig baie erg. Hulle is tussen die dak en plafon. Hoop iemand kan help.
Ai! As al //Kharas se kinders soos Amy Candle van Blouwes kan wees. Het 'n baie mooi begrafnis vir haar gehad. Rus sag, Amy.
Wil net vir Mario Guterres sê, baie dankie vir dit wat jy doen vir ons mense en diere. My hond is Vrydag 13h00 gespoeg/gepik van 'n swart spoegkobra. Ek kon nêrens hulp kry, en die afstand het teen ons getel. Die naaste en beskikbaar was Mario, 258 km van my plaas, en my hond Zorro is my alles. Jy is 'n hero vir mens en dier. Zorro 100% herstel. Ek raai vir Mario aan as u 'n probleem het met giftige goet. Mario, jy is so 'n nederige mens, jy is 'n seën vir ons.
MultiChoice response not satisfactory. The financial viability of customers must also be considered because the astronomic and ever escalating fees do not give any value to the customers. Reduce the fees for packages which are simply repeating movies and programs. My suggestion going forward is to customise products/channels. Our family needs entire sports channels only – no music and/or movies channels. That way MultiChoice can provide value for money.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie