SMS'e vir 18 Maart 2020
". . . gaan aan met die lewe . . ."
Namibië, wat kan ons doen by ons grensposte om die mense wat die land binnekom te toets? Op Nakop word jou koors gemeet voor jy Suid-Afrika binnegaan.
Wel gedaan Elvira Hattingh. Ek stem volkome saam met jou. Fopnuus maak mense so angsbevange dat dit voel of hulle nie asem kry nie, dan dink hulle hul het die virus. Hou by die reëls en gaan aan met die lewe.
Mense kan net ophou om so video clips van die coronavirus op social media te plaas. Dit veroorsaak onnodige paniek onder mense. Ook die WhatsApp’s en SMS’e wat so gestuur word. Baie van hulle is onwaar. Moet tog nie mense ophol jaag nie.
In Namibië beteken dit vakansie as die skole sluit. Kan die groot mense (amptenare) tog net hulle werk doen? Dis nie vakansie vir julle nie. Almal het vandag die winkels bestorm en gekoop vir Afrika, asof daar nie môre nog ’n dag is nie!
Dit is seker goed om die kinders huis toe te gestuur het, maar ons grieppiektyd is eers in Mei, Junie en Julie. Lyk nie of die kinders hierdie jaar gaan skoolgaan nie. Miskien moet die kinders maar oorgeplaas word na die volgende standerd aan die einde van die jaar.
Neeef gaan ons ekonomie lamlê. Ek was 22 jaar oud toe ek by die firma in Windhoek begin werk. Ek is nou 57. My werkgewer het twee vakansiehuise en ’n plaas ook. Elke keer moet ek hoor ek is sy steunpilaar. Hy het geen skuld. Ek stem vir Neeef. Vir my sal daar geen goue handdruk wees nie. Werkgewers moet ook deel.
I am asking this government to considered a third lane in Windhoek for all the VIPs, because you put your taxpayers' lives in danger the way you bully people off the road. Where do we go? The pavement?
Is trapfietse nou nie meer voertuie nie? Waarom kan hulle stoptekens verontagsaam soos hulle wil en motoriste moet maar net briek en uitswaai? Verkeersmense, word wakker asseblief!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie