SMS'e vir 18 Maart 2019
SMS'e vir 18 Maart 2019

SMS'e vir 18 Maart 2019

"Julle wat so lekker klippe gooi . . ."
Mandy Rittmann
Psemas, nou wat word van die geld wat maandeliks by elke lid van Psemas afgetrek word vir medies?

Psemas, ek dink jul medies se tyd het aangebreek dat jul soos privaat medies werk. Jy kies ’n mediese plan wat jou pas, wat soos privaat medies werk, verskillende opsies, dan ook die afhanklikes wat opgesit gaan word. Geen mediese verskaffers kan meer so aangaan sonder betaling nie. Hospitale sal nie meer kan voortbestaan nie.

Dankie vir die navorsingsberig oor hepatitis E. Het die pasiënte met hepatitis E aangedui dat hulle tombo drink en kapana geëet het? Van ons werk in kantore en op pad huis toe eet ons kapana. Was die teikengroep net tombohuise? Wat van mense wat daagliks deur rioolwater loop en of ry? Van Katutura.

Lüderitz se water: Mnr. Shipanga, jy praat van 'n ingewikkelde situasie, tegniese probleme en nog nonsens. Hoekom sê jy nie net die transformator het gebreek en julle het dit nie agtergekom nie, met die gevolg dat die opgaardam leeggeloop het. Nou is daar nie water op die dorp nie. So maklik soos dit, glad nie ingewikkeld nie!

Julle wat so lekker klippe gooi na gays, prys die Here julle is nie in hulle skoene gebore nie. Is dit ’n aangeleerde ding, is dit ’n keuse of is dit ’n siekte? Nee, dis nie een van dit nie! Dink enigiemand regtig iemand sal homself blootstel aan al die vooroordeling, haat, weersin en die kritiek van Jan Rap en sy maat net vir die lekkerte? Dink weer. Niemand sal hom of haarself blootstel vir hierdie benarde pad vir die grap. Prys die Here dat ek nie die harde pad moet loop nie! Magtig man, leef en laat leef. Wat julle doen is gelyk aan die outydse heksejag, vervolging en verbranding!

Mense moet besef dat die hofsaak van Himarwa net ’n foefie is. Hiermee wys die regering dat niemand verskoonbaar is nie, maar ons moenie vergeet van die ander grootkoppe wat skotvry gekom het en gaan kom. Ons weet daar sal niks van kom nie. Sy het ’n groter gemors gemaak met haar invloed op hervestigingsplase. Sy het een, haar seun het een, en haar oom het een en die lysie gaan aan.

Katrina Hanse-Himarwa moet asseblief gerus die glimlag van haar gesig vewyder. Dit is ’n uittartende toonbeeld van “untouchable”. Niks sal met my gebeur nie! Inteendeel, ek dink die slegste wat met haar kan gebeur, is as sy as ambassadeur vir Namibië oorsee gepos word, waar sy meer mag sal hê. Dit is mos die logiese volgende posisie wat volg vir hooggeplaastes wat oortree. Dis belaglik dat sy die hofverrigtinge as ’n sirkus sien, veral met die uitrustings wat sy elke dag mee opdaag. Die hof moet asseblief van een minister ’n voorbeeld maak, om te wys dat korrupsie met wortel en tak uitgeroei sal word.

Gochas Village Council se werkers wat dink Gochas behoort aan hulle. Wag net en sien self die tyd is min. Meneer CEO wat net afwesig bly, as jy weer jou opwagting maak op Gochas is hier dalk nie eens ’n katoor meer nie. Pasop!

Okapyp! Inteligente, jong, werkende enkelmoeder! Dink mooi. Sal jy tevrede wees as jou kind dieselfde doen? Nie die moeite werd om lugtyd op hierdie holrug geryde onderwerp te mors nie. Dit is mos cool. Werk aan jul selfbeeld, dan sal om soos ’n lokomotief te lyk nie oulik wees nie. – Ou Tannie

Uiteindelik! Geestelike leiers gaan ingryp om dwelms die stryd aan te sê. Wenk: Begin by die jong seuns en manne wat naweke na ’n venue soek vir gewillige okapyprokende meisies. Span ordentlike jeug in om te help. Dit is om van te ril waarmee die jong klomp hul besig hou. – Ou Tannie

The courts at the coast never cease to amaze me: charged with murder N$50 00 bail, theft charges between N$1 500 and N$10 000 bail or remain in custody, drunken driving N$8 000 bail, failure to pay maintenance or house breaking remains in custody, rape N$4 000 bail? Where is the rationality in these judgements?

Daar is iemand wat nie gekwalifiseer is in Rietoog-kliniek, wat vir die gekwalifiseerde verpleegsters besluit wat om vir mense te gee. Dit is mos verkeerd so. Laat die verpleegsters tog hulle werk self doen. Dan word mense se toetse, hulle siektes en klagtes ook nog op straat en in die bar uitgepraat en geskinder. Hou tog op daarmee asseblief!

Prosecutor General has still not decided wheter to prosecute Nampol chief Shikwami for rape back in 2015? Why not? Because of his position? Rape is rape and nobody is above the law, especially the police/law! What about the victim, is there no justice for her? Shame on you for failing a fellow woman. If it takes her four years to think about it, she is clearly incompetent to do her work and should step down or be fired. The court/law/judge should decide who is guilty or not, not the Prosecutor General who can pick and choose who to prosecute and favour, the high up or well connected?

Olympia se poskantoor en Lolopark in die algemeen is al jare gelede uitgewys as ’n tekortkoming ten opsigte van higiëne,. Bostoilette binne 20 meter van kosverkooppunte. Waar soek ons oral na Hepatitis-bronne?

Kan die persoon wat navraag gedoen het in verband met oudhede, as dit moontlik is, asseblief vir ons ’n selnommer gee.

Ja nee! Gistermiddag het die verkeersmanne weer getrou die twee biere na werk manne laat blaas by Etosha Skool.

My vroeër jeuglidmaatskap by die Royal Hotel, Vrymesselaars, Jukskei, Hengel en Bisley-skiet het ek nou met ’n huppel in my stap ingeruil vir lidmaadskap by Dis-Chem en Avbob. Ja, so gaan die dinge gate toe. - Kasparus Breekwater

Phillip Seidler, jy is ’n ster! Baie geluk met jou prestasies in Suid-Afrika! Volgende keer doen jy nóg beter. Baie trots op jou!

Rehoboth se polisie lag as jy ’n saak wil maak. Konstabel lag, lag, lag tot die lekkerste. Die wat saam gelag het, lag. Ons gaan dit nie hier los. Tot weersiens.

Kommentaar

Republikein 2024-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.36 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.86 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.78 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.37 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 364.05/OZ UP +0.35% | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0069 | Zinc US$ 2 986.00/T DOWN -0.18% | Brent Crude Oil US$ 81.69/BBP DOWN -0.0178 | Platinum US$ 1 047.52/OZ UP +0.36% Sport results: Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.36 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.86 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.78 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.37 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 364.05/OZ UP +0.35% | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0069 | Zinc US$ 2 986.00/T DOWN -0.18% | Brent Crude Oil US$ 81.69/BBP DOWN -0.0178 | Platinum US$ 1 047.52/OZ UP +0.36%