SMS'e vir 18 Julie 2017
SMS'e vir 18 Julie 2017

SMS'e vir 18 Julie 2017

“. . .en watse goed alles. . .”
Mandy Rittmann
Wat kan mens sê? Hoeveel mense het in daai ongeluk gesterf, hoeveel het geliefdes verloor? Kom ons glo almal dat geregtigheid hier geskied, ter wille van 'n broos jongvrou van 19, Antonia, wat haar geliefdes moes verloor en byna haar eie lewe ook. Nou staan Antonia onder kruisverhoor. Wat 'n onregverdige wêreld is dit nie.



Die afskuwelike daad waarin 'n jongman sy lewe gelaat het, is verskriklik in Keetmanshoop. Die meeste moorde en aanvalle het hul oorsprong by smokkelhuise. Met onafhanklikheid is die munisipale drankwinkel en kroeg in Keetmans gesluit, want die eerste swart en bruin raadslede het gereken dit bevorder drankmisbruik. Toe word drankwinkels omskep in smokkelhuise en die drankmisbruik vermenigvuldig met gepaardgaande misdrywe en die nuwe drankver­skaffers geniet hul geldkrane wyl die ouers ween oor jong lewens wat tragies eindig. As dié smokkelhuise aan Nama-sprekendes behoort het, was dit lankal mee weggedoen.



Die onskuldige NBC-werkers word 'n verskriklike onreg aangedoen deur hul werkgewer met pensioen- en mediese bydraes wat verhaal en nie oorbetaal word nie, asook die werkgewer se bydraes. Die werkers se pensioene groei nie en sal met aftrede veel swakker wees. Die werkersunie kom sê liewer die slagoffers wat te nagekom word, moet selfdissipline aan die dag lê, asof hulle die sondebokke is. Ombudsman, waar is u? Noag en sy ark rus seker nog op berg Ararat, vandag se Auasberge, geen reddingsboeie, seker besig om sardiens (kleiner visse) te vang. - Ed



NBC het miljoene nodig om elke maand te oorleef. Dis darem ver­skriklik! Maar dis mos logies as daar mense werk, as almal sulke hoë poste met hooggeleerde name het en net sulke hoë salarisse kry. Oral gaan dit so. Kyk by elke staatsmaat­skappye en die klomp direkteure en watse goed alles. Maak NBC toe en gooi die sleutels weg. Ek sal dit nie eens mis. - Moedeloos



Ek is bly ek gooi nie sommer ou koerante weg nie. Ek knip nou al die skrywes van Kosie Pretorius uit wat ek kan kry. Dit maak nie saak wat jou politieke oortuigings is nie, mens kon 'n pad loop saam met die man. Rus in vrede. Van Jan Alleman.



Interresant om te lees dat nog iemand kla oor NamWater. Dalk is daar rede, Minister Mutorwa. 'n Heksejag word gevoer teen werknemers as die bestuurder nie van jou hou nie. Doen bietjie navraag asseblief.



Ek hoop die nuwe drankwet is ook van toepassing op dansklubs wat langs 'n kerk is. Geen mens kan Vrydag- en Saterdagaande ordentlik rus met die harde musiek nie. Praat nie eens van die jongens wat met hulle karre tol nie. Hoekom doen hulle dit nie by hulle eie huise nie? Te erg, is darem nou net te erg.



Betaal vir jou kinders tot hulle 18 is? Wat 'n droom. Dan begin die kostes eers! Universiteit of ander tersiêre institute, kos. . . Nogmaals honderde duisende rande tot jou kind uiteindelik sy eie geld verdien. Dan is dit middel 20. Minstens!



Ek wil graag die regering vra of dit nie moontlik is dat die vier kwartale weer ingestel kan word nie. Dan het die skoliere 'n wintervakansie en hoef daar nie aan die tyd gepeuter te word nie.



Asseblief, Munisipaliteit Keetmanshoop! Hou tog op om die krag op 'n Saterdag af te sit. Vir baie van ons wat werk, is dit 'n klerewasdag.



Het die inwoners van Rehoboth geweet dat Willie Swartz die persoonlike assistent van die burgemeester van Rehoboth is? Rede hy kan Engels praat en verstaan. Die heiland weet wat nog!



Mariental-munisipaliteit moet kennis neem. Ons is moeg van sonder water en sonder krag te wees as daar weer 'n huis afbrand weens kers en vuur. Dan kom ons tot by die leiers se huise. Ons is ook mense.



Roads Authority informs that clients might encounter slow service due to training staff? I doubt anybody will notice as slow service or no service is the norm.



“Verban swangerskooldogters van skole.” It takes two to tango, wat van die seun, man, verkragter en onnie, wat haar swanger gemaak het? Sy lewe gaan net voort sonder sorge. A-nee-a, dan skors/straf altwee!



So last year when the president pressured France into agreeing to his official visit (although France wanted him to wait until the new French president took office) during December 2016 he promoted among others the company InnoSun co-owned by his daughter. Nice going Mr President, private business on taxpayers money. Shame on you, the truth always comes out sooner or later. The people still have a right to know the full amount of your luxury trip so publish in detail including your N$350 000 per night hotel stay in Paris, so that Namibians can see what you squander our hard earned money on.



These so called lined tailings which is waste from heavy and radio active metals washed with sulphuric acid which could increase levels of radon gas leaking into ground water. How safe are they anyway? Rössing exists about 40 years, Langer Heinrich how long? Valentia? Trekkopje? These linings are plastic and surely have been eaten away by acid long ago and poisons are leaking into groundwater? There is no plastic that has been tested for 40 years. Amazes me how stupid they think we are. But money/greed prevails above damage to nature and humans. Very sad, our poor earth!



Skolesport: wat 'n "stupid" vraag is dit? Dis die seisoen vir skolesport. Dis gesond vir die kinders om deel te neem, dit leer hulle om gesond te kompeteer, saam te wees en nog baie ander goeie dinge. Ai tog! Waar was jy al die tyd?

Kommentaar

Republikein 2024-05-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 14° | 33° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 19° | 33° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 15° | 18° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:06, High tide: 04:02, Low Tide: 22:18, High tide: 16:30 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 04:00, Low Tide: 22:16, High tide: 16:28 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 03:59, Low Tide: 22:16, High tide: 16:27 Rehoboth: 18° | 30° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 18° | 32° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 12° | 22° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 10° | 18° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 15° | 28° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 11° | 22° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 17° | 31° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 13° | 16° Durban: 20° | 33° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.09 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.49 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.49 | USD to ZMW 27.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.09/OZ UP +1.18% | Copper US$ 4.56/lb UP +1.30% | Zinc US$ 2 927.50/T UP 0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.44/BBP UP +0.18% | Platinum US$ 983.85/OZ UP +0.99% Sport results: Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 14° | 33° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 19° | 33° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 15° | 18° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:06, High tide: 04:02, Low Tide: 22:18, High tide: 16:30 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 04:00, Low Tide: 22:16, High tide: 16:28 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:04, High tide: 03:59, Low Tide: 22:16, High tide: 16:27 Rehoboth: 18° | 30° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 18° | 32° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 12° | 22° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 10° | 18° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 15° | 28° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 11° | 22° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 17° | 31° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 13° | 16° Durban: 20° | 33° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.09 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.49 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.49 | USD to ZMW 27.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.09/OZ UP +1.18% | Copper US$ 4.56/lb UP +1.30% | Zinc US$ 2 927.50/T UP 0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.44/BBP UP +0.18% | Platinum US$ 983.85/OZ UP +0.99%