SMS'e vir 18 Desember 2020
"Seisoen 5."
Ek verstaan die verval by Namutoni glad nie. Is daar nie inspekteurs wat periodiek by die resorts omgaan en verslae indien nie? Dit is mos voor die hand liggend. En as daar so-iets bestaan, dan is die minister aan die einde van die dag verantwoordelik om tydig op te tree om sodoende die probleme hok te slaan en astronomiese bedrae aan reparasies te voorkom. Dit is duidelik dat die minister sy taak versuim het.
Namibië rugby moet dringend kundigheid inkry, julle kan dit nie op julle eie doen nie. Eie agendas en hardkoppigheid sit rugby 20 jaar terug.
NRU en afrigtersage. Seisoen 5.
Alleen verpligte naspeurbaarheid van kapanavleis sal die wild- en veediefstal stop.
Raad teen krampe. Eet af en toe ’n sny brood in plaas van met konfyt, met ’n bietjie sout op. Kry vir jou by Clicks of Dischem Slow-Mag-kapsules en drink soggens en/of saans een kapsule.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie