SMS'e vir 17 September 2018
SMS'e vir 17 September 2018

SMS'e vir 17 September 2018

"Mooi trap op daai oewer!"
Mandy Rittmann
En so raak 2018 'n hartpynjaar vir my. Drie manne verhuis na “waters waar rus is” anderkant die Groot­rivier. Generaal Jannie Geldenhuys, Des Erasmus en Dirk Visser. Bly ek kon julle ken, manne. Mooi trap op daai oewer!- Ollie Joubert



Ek lees in die artikel in die koerant (14 September) oor Christiaan Bakkes dat hy afgedank is toe hy op sekere regeringsamptenare se tone begin trap het. 'n Duidelike erkenning van die waarheid kan nie op 'n beter manier bewys word as om die mond wat die waarheid praat, stil te maak nie. 'n Korrupte regering vorm 'n korrupte land! – R. Burger



Wat het ISIS en Al-Kaïda oornag in onskuldige rebelle verander? Hoekom is ons media so vinnig om terroriste te verdedig ten gunste van oorlog wat aansloer? Iewers is daar 'n slang in die gras.



Ek het skool klaar gemaak en my CV by vyf winkels in Okahandja ingegee, maar kry nie werk. By een van die winkels word 'n klein dogter gevat. Sy het ook nie 'n ID. Seker 'n familiekind. Wat het van Harambee geword? Ek wil ook werk, help my asseblief, Okahandja.



Daar sien ek dat Tafel Lager 'n groot “sponsor” vir Griekwas rugby is, die veld se naam staan bekend as Tafel Lager Park. Nou vra ek waar lê Nam Breweries se lojaliteit. Wonder maar net.





Diegene wat ons bierbrouer oor rugby aanvat. . . Dit maak sakesin om 'n sterker voet in die Suid-Afrikaanse mark te kry?



Baie dankie vir die herstel van ons teerpad in Gemengde 2, maar gooi asseblief ook sand voor ons erwe. Ons breek oor die klippe. Ons is oud!



Ja, beslis sal daar nie 'n Kiwi by wees nie, want dis 'n All Black Supporters Club, let wel Supporters. - B Barrett



Is dit nie onverantwoordelik as selfs ministers mense op hol jaag oor beweerde rituele moorde wat dalk die werk van gewone grumisdadigers is? Ons het in Namibiese geskiedenis min bewese voorbeelde van moetie-moorde. Soek die oortreder sonder om grootliks ongegronde vrese aan te blaas?



Ek dink ons moet ook soos in Amerika maak en huishuur elke maand betaal.



Gobabis floreer nou met al die nuwe geboue. Kan almal asseblief tog net begin skoonmaak en opruim ook!



My oë is op Khomasdal-kliniek gerig. Daar gaan diep snaakse goed aan. Iemand moet ondersoek doen.



Teer asseblief die pad van Walvisbaai na Maltahöhe en Aus. Dit sal werk skep in die omgewing en verlig die druk op die B1.O!



Die dawerende stilte van Republikein oor die besoek van Angus Buchan aan Namibië, geseënde gesant van God. In dieselfde tyd is voorblad­spasie ingeruim vir die grudood van ons dogtertjie en prominente Namibiërs se boodskappe, saam met vele bespiegelinge. O, ook die wysheid van 'n sangoma. Meeste van hulle se moetie sluit menslike materiaal soos naels en hare in. Angus Buchan se besoek was suksesvol. En ons gaan merkbare verandering in die harte van talle mense sien wat hulself tot God gekeer het. - Peet Venter sr.



Ek haal my hoed af vir die huisvroue wat alleen hulle huiswerk doen, sonder huishulpe. Julle mans moet julle waardeer. Ek is 'n man wat werk en dan nog huiswerk doen, want my vrou is nie gesond nie. So waardeer hulle!



Mr. President and all Namibians please read the article on page 11 of The Namibian "Fear secrecy, not Dragon debt". That's the reality and truth about our president, leaders and officials and their goals, not the people or country matter, but their own wishes and satisfaction.



Hon. Minister of Health and the Labor Inspectors, please investigate newly opened Mental Health Hospital. Employees and patients are treated like dogs. Please take action!



ELCRN Leadership: Where are we heading lately? Where is the news from the Church Council? What happened to the New Year Easter Advent and Christmas messages? No personnel matters? The General Secretary seriously in RSA and you keep it a secret? Bishop, why do you lead the church like a secret private entity?



I am writing regarding the Paulinum student involved with a married man! How can a pastor to be, do such evil? Fellow wives lets unite!



Paulinum is the heart of Lutheran theological education in the entire Namibia. Now we are employing a Dutch Reformed Dominee or Reverend to teach and educate our Lutheran theological students. I think such honor shall never be accorded to a Lutheran. We as Lutherans in Namibia do have our handful theologians with PhDs but our leadership may suffer from the mentality that your own not as good as the other. Please let our heart of theology remain Lutheran and ecumenical but not Reformed. Hear my crying voice.



Ek het 'n ongeluk gehad in Mei 2016 in Hendrik Witbooi by die kruising by die hek van Unam. Ek het 'n wit Vitz gery. Die man wat agter my gery het, asseblief meneer, kontak my tog by 081 245 2377.



Ek wil net vir Celeste, haar van begin met 'n “M”, het die van vergeet, net baie, baie dankie sê. Ek was in ­Checkers Avani en het toe nie genoeg geld gehad om vir alles te betaal nie en wou toe van die goed terug "scan", maar sy "offer" toe om die res te betaal. Ek was skaam, maar sy sê toe dis geen probleem. Waar kry mens nog sulke dierbare mense? Baie dankie, Celeste. God seën u ryklik. U weet wie ek is.

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.82 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 363.90/OZ UP +0.74% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.20% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.35/BBP DOWN -0.0155 | Platinum US$ 995.96/OZ UP +1.08% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.82 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 363.90/OZ UP +0.74% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.20% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.35/BBP DOWN -0.0155 | Platinum US$ 995.96/OZ UP +1.08%