SMS'e vir 17 November 2020
SMS'e vir 17 November 2020

SMS'e vir 17 November 2020

". . . is maar 'n kalfie . . ."
Mandy Rittmann
Ek sê nog steeds, hierdie vrotvisstelery is maar 'n kalfie teen die miljarde der miljarde wat verswendel is in die beplanning en oprigting van kapitale projekte die afgelope dekade.



Namibians, it's high time to vote for change. The Caprivians, Omahekes, Otjozondjupas, Hardapians and the people of the deep South, the Koisans, votes are only used to keep the Swapo government in power. Namibians can't you see what's going on for 30 years? Vote for change. Please, please, I beg you. Hear my cry. Thank you. - Jan Bessinger, Khomasdal



The weather nowadays is like the government. Looks promising but not delivering at all.



Ek is nou so deurmekaar. Kan iemand tog nie vir 'n mens verduidelik wat weet van Rehoboth. Hoe word 'n kaptein gekies?



Ek het altyd gewonder waarom hierdie dorp so gereeld gestraf word. Nou weet ek, want dis die dorp met die meeste skelm mense bymekaar wat ek in my lewe nog gesien het. Wanneer hulle in die nood is en met trane in die oë by jou kom bakhand staan en jy help, dan kom die dag dat hulle weer op die voete is en verdwyn, dan besef jy watse skade hulle jou aangedoen het en jou verneuk het. Ons ou nasie is darem pateties. Ek wonder of daar darem 'n God van geregtigheid is.



Julle sal nie glo hoe mense wat 'n ongeskiktheidstoelae kry, kan drink nie. Ek word so jaloers. As ek daardie geld kan kry, dan sal ek baie dinge kan doen met daai geld. Vat daai geld en gee dit vir kinders, hulle het dit nodig. Waar kan mens die mense gaan kla?



Kristien Kruger, jou rubriek oor mevrou Heckmair het die trane laat rol! Dit raak aan 'n ma se hart.

Kommentaar

Republikein 2025-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer