SMS'e vir 17 Desember 2019
SMS'e vir 17 Desember 2019

SMS'e vir 17 Desember 2019

"...op die vloer slaap..."
Mandy Rittmann
Die lughawe-ongeluk is nou 'n uitstekende voorbeeld van die ineenstorting van 'n land se infrastruktuur en die absoluut gehawende bestuur.



Nuwe Swapo-burgemeester! Verduidelik asseblief, want ek verstaan nie. Word 'n burgemeester aangestel omdat hy of sy die nodige kwalifikasies het, of omdat hy of sy 'n lid van 'n politieke party is.



Siesa Siesa Sisa Namandje! We are all innocent until proven guilty, but just the fact that you are implicated in the Fishrot scandal! Where there is smoke there is usually fire. Siesa, and you defended Katrina in her corruption case. You give us ordinary citizens sleepless nights.



Die Fishrots moet nie borgtog kry nie. Hulle moet lewenslank sit sonder kos en water. Moet ook op die vloer slaap en nie op 'n bed nie.



Indien die visskandaal gevangenes in aparte selle as ander verhoorafwagtendes aangehou word, is dit dan nie ook korrupsie nie?



Iemand moet arme minister Shifeta reghelp wat by die Klimaatsberaad beweer Namibië het niks met klimaatsverandering te doen nie. Weet hy nie daar word tonne steenkool in Suid-Afrika verbrand om ons van krag te voorsien nie? Miskien dink hy jy tap net elektrisiteit by die draad of dit kom van Ruacana. Wat van al die vliegtuie waarmee die politici so graag rondjakker?



O, wat 'n fratsdood moes daardie baba deur maak? Ek sou daardie kamma dokter net daar gewurg het. Daardie is 'n goeie sterk mamma. Waar is daardie man? Laat ons hom sien! Van waar is hy. Nee, Hemelse Vader, kyk na ons asseblief! Namibië is stil, vir wat? Wie het daardie man afgevaardig? Itula gaan terug werk toe, dalk kon dit anders gewees het! Og!



Oom Callie moet seker maar bedank. Ons weet hy is nie korrup nie, maar hy is 'n ja-broer. Hoekom praat hy nie as hy hierdie verkeerde goed sien wat in ons land gebeur nie. Stilswye kan mens laat dink hy stem saam met ongerymdhede.



Nuwe verkeersboetes. Ek hoop net hulle vang ook die fat cats en taxi's, dan sal hulle baie geld maak.



Suid-Afrika en Namibië is nou in 'n gemors en is die volgende Zimbabwe. Is maar net te onbevoeg om 'n land te regeer. Maar by korrupsie is hulle experts. Sies, wat 'n skande!



Die pad tussen Omaruru en Karibib bly 'n skande vir ons land (soos so baie ander dinge) en skade weereens vir ons belastingbetalers! Kry asseblief iemand wat weet hoe om paaie te maak, om die pad reg te maak. Of is dit nou weer iemand wat 'n onder die tafel deal aangegaan het, waarom die pad so ellendig bly. Kan iemand asseblief die saak nagaan. Dit is 'n skande vir ons land. Het julle geen trots as julle die geld in julle se sakke druk nie?



Ons het verneem sommige cadres is voor die verkiesing glo aangesê om die magtiges op sosiale media ten alle koste te verdedig en hul kritici die stryd aan te sê? Net die volgende aan die pryssangers: Jy kan vir Swapo in beheer plaas van die Namib- of Kalahariwoestyn, binne vyf jaar sal ons 'n tekort ondervind aan sand. Ook gehoor van die term suurstofdief? Nogal snaaks, die visreuk-oorwinning is nie gevier nie of is dit 'n geval van as die EVM's met ons is, wie kan teen ons wees? Amen.



Afdraand. Goeie genade slaan 2019 gade. Keervoor, 2020 klop. 'n Stofpad en grondpad. Twee rye spore in die sand. Dankie Hemelse Vader vir ons mooi land. Kersfees is op hande. Kom ons smee goeie bande. Geduld beproef en geen tyd verkwis. Smee vriendskapsbande vergewis. Tydlangs met 'n wandelpad. Met geduld die langpad aanvat. Danke Hemelheer vir U hand. 'n Veilig ry belofte gestand. Seënwense vir almal in ons mooi land. Mooi Kersfeesliggies brand. Noord, oos, suid of wes. Rustig kuier van ons tuisbes. Amen ja amen. - Mogamat Salie Saban



Kompetisie na 103 met die woord WIN sommer simpel. Moet omtrent 15 vrae beantwoord dan wen jy net N$5 se krediet. Mors net jou tyd!





Alle persone wat die woord van God verkondig (preek) kan ons seker maar predikers noem. Maar as jy dit dan doen, sê tog groot assblief dit is Dominee, Pastoor, Priester, Vader, Rabi of meneer of mevrou wat die diens lewer! – Roman



Almal is baie bly. Desember is feesgety. Januarie wink om die draai, maar nou maak ons lawaai. Rinkink en glase klink. Oppi feesgety drink. Die jaar was baie lank. Volgende jaar sal ek verslank. Dors, ja, dors geles. Ons geniet tuis bes. Braaivleis en bier. Feestyd is hier. Hou moed en verminder spoed. Feestyd nie in almal se bloed. Vat dit rustig en kalm. Feestyd laat 'n walm. Genot en geniet. Pasop vir dronk verdriet. Blydskap deel, want dit gaan dol. Seënwense by die emmersvol. Laat dit val waar hy wil. Blou baadjie maak 'n verskil. Ja, Oooopsie. - Mogamat Salie Saban



Job opportunity at Hosea Kutako Airport. Somebody to fix square wheels on baggage trolleys or is it supposed to be tradition after so many years, like a welcome home handshake.



Censored Okahandja? My krag is nog nie eers 'n maand agterstallig nie. Dan kry ek 'n brief, die krag word afgesny. Elke maand dieselfde, is dit net my krag in Okahandja wat agterstallig is? En die managers is nooit beskikbaar nie? Dis nou vir jou Okahandja.



NaTis Rehoboth: On Friday 13th December quite a few students from respectable driving schools were tested and only one person passed. How is that possible? Just shows that he is an uneducated examiner who tries to fail as many people as he can.



Kersfees is tyd vir geskenke, 'n feesmaal en vakansie gaan hou by die see. Maar ek het niks vir die Kerstyd, geen kos of geld vir nuwe skoene of klere nie. Ek vra tog dat julle my asseblief help met nommer 5 tekkies, broeke, nommer 28 en 'n bord kos. Jammer om te vra, maar daar is geen ander manier nie. Die woord van die Here sê, vra en vir jou sal gegee word. Ek hoop en vertrou iemand slaan ag op my noodkreet en help my om die feestyd met 'n glimlag en dankbare hart binne te gaan. Dankie, my kontaknommer is 081 202 1747.



Vir die leser wat Charles Sawyers se nommer gevra het, dit is 081 360 5152. Hy is die man wat die haweloses help.

Kommentaar

Republikein 2024-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 33° Rundu: 15° | 32° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 14° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:02, High tide: 06:03, Low Tide: 00:33, High tide: 18:39 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:00, High tide: 06:01, Low Tide: 00:31, High tide: 18:37 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:00, High tide: 06:00, Low Tide: 00:31, High tide: 18:36 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 17° | 30° Lüderitz: 12° | 28° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 10° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 27° Lubumbashi: 15° | 29° Mbabane: 14° | 19° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 14° | 27° Cape Town: 13° | 22° Durban: 18° | 22° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 27° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 33° Rundu: 15° | 32° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 14° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:02, High tide: 06:03, Low Tide: 00:33, High tide: 18:39 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:00, High tide: 06:01, Low Tide: 00:31, High tide: 18:37 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:00, High tide: 06:00, Low Tide: 00:31, High tide: 18:36 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 17° | 30° Lüderitz: 12° | 28° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 10° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 27° Lubumbashi: 15° | 29° Mbabane: 14° | 19° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 14° | 27° Cape Town: 13° | 22° Durban: 18° | 22° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%