SMS'e vir 16 November 2020
". . . die laaste uitweg."
Willem de Wet, jy is reg, maar moenie glo dat dit ’n conspiracy is nie. Alles wat waar is, is deesdae conspiracies! Al wat ek weet, is dat Amerika nooit weer na Afrika-lande kan vinger wys waar demokratiese verkiesings verkeerd loop nie. Die geldmag het in Amerika gewen.
Die CEO van Gobabis kan gerus hierdie CEO van Keetmanshoop vervang. Meneer, u is welkom om ons te kom help om korrupsie te beveg. Ons dorp kan doen met iemand soos u.
Wat gaan aan dat ATM’s van banke nou ekstra hoë kostes eis met kontantontrekkings? Dit maak ons pensioenarisse dood?
Ek sit die afgelope twee en ’n half weke sonder elektrisiteit. Het twee weke gelede rapporteer by NamPower, het SMS gestuur na ons koerant as die laaste uitweg. Die device is glo out of order. Help asseblief die ouman. – Manie Ross, Rooirand, Groot-Aub
Jou bestuurder sê julle is dom, maar sy kry haar salaris van dom mense.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie