SMS'e vir 16 Maart 2021
SMS'e vir 16 Maart 2021

SMS'e vir 16 Maart 2021

". . .winter is om die draai."
Mandy Rittmann
Die meeste lande, SA ingesluit, kyk na 20 miljoen plus entstowwe. Namibië het net sowat 2 tot 3 miljoen entstowwe nodig om almal in te spuit en gesond te hou, maar hier gebeur nog niks. Die winter is om die draai. Liewe minister, doen tog iets asseblief.



Lazarus Jacobs, congratulations on your book Gone Native. How refreshing that you launch a book painting a picture of the post-colonial era in Namibia. How refreshing.



Wat alles is destyds aan die veterane belowe, wat nou eers bykom? Effe laat om aan te tree vir pensioen.

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer