SMS'e vir 16 Augustus 2018
SMS'e vir 16 Augustus 2018

SMS'e vir 16 Augustus 2018

"Sommige het 'n lekker lewe. . ."
Mandy Rittmann
Ambulans gesteel? Wat wo! Stoute kinders kry nou die skuld? Die ambulans staan en luier en die diewe slaan toe. “Inside job.” Raak ontslae van die ambulansbestuurder.

?I love coming to Namibia, but Windhoek International Airport is quick becoming the worst airport I have ever visited. I have seen riots with better systems in place. You are truly giving your visiting guests a seriously bad first impression. This is the third time in a row that the airport has been in absolute chaos with no one knowing what the hell is going on and truly no communication and ridiculously long waits to get through immigration. I feel I just lost a day of my life trying to transit from the Johannesburg flight and to connect to the Walvis Bay flight.

?As die stad nie dienste aan plase lewer nie hoe gaan hulle jou dwing om daarvoor te betaal? Hulle kan nie jou krag of water afsny nie.

?Two murder charges and one armed robbery charge against six culprits withdrawn from court roll. Suspects walk free because police investigations were still not finalized? Is that not a crime in itself and police prosecuted? How many murderers, rapists etc. do we now have roaming free to repeat crimes, all because of police incompetency? Poor Namibia!

?Vraag aan Education van //Kharas Region. Waarom mag 'n amptenaar (naam verstrek) toegelaat word om die regeringskar op en af te ry werk toe en elke 5 uur terug plaas toe? Is dit hoe ons regering petrol mors? Elke dag hoor ons van finansiële knyp met staatsfinansies. Sommige mense het 'n lekker lewe in die regering.

?"Rural sanitation worst in SADC" (Sun). Only 15 percent of rural Namibians have access to toilets while 75 percent defecate in the open. Shame on you Swapo government! 4 000 schools in South Africa still have pit latrines in which numerous children have drowned already. Shame on you ANC government! Have you no shame, treating your people that way, after so many years of independence. It seems enrichment and your silence and inaction in corruption in governments is more important that your people. Shame on you!

?Ek verneem die “City Police” is nou in Groot Aub. As daar enige leser is wat hulle telefoonnommer het, asseblief, laat ons ook die nommer kry in Oshakati-lokasie. Ons kry swaar onder Nampol. Die "drivers" kom 11 uur aan diens, die stasiebevelvoerder is met kursus. Daar word nie gepatrolleer nie, ons kry swaar daar!

?Lyk asof dit 'n algemene probleem is in die skole dat kinders so afgekraak word. Word ook gesê julle sal seker jul lewe lank gaan bedel voor 'n spesifieke drankwinkel in Walvis. Waarom 'n kind so beledig? Ons is nie een dieselfde geskape nie. Bestraf daardie vloek oor die kinders. Daardie mense wat kinders so afkraak, dink hulle is beter as almal. Julle sal voor die poorte gaan bedel. Pas op. Hoe meer jy het, hoe meer wil jy hê!

?Sekuriteitsmaatskappye van Windhoek en Tsumeb wie se satelietstasies teen die weskus van Namibië geleë is, sal in diepte moet ondersoek instel na die takhoofde van die instellings. Dit raak 'n hoogtepunt van drink en partytjie hou. Plaas dissipline op hul pligstaat. - Johan A

?Die grootman wat by Blouberg mense se beeste gesteel en met sy brandmerk gemerk het, waar was die raadsmans, is hulle ooit gesê? Hoekom is dit so? By die veiling sou hy hoeveel per bees gevra het en meer as twintig duisend gekry en in sy sak ingesit het. Wat is die drie-duisend-vyfhonderd wat hy die mense gegee het? Hy het die mense gerop! Hy moet gestraf word.

?Baie dankie aan skolerugby vir die puik vier dae van sport die vorige twee naweke. Geluk en sterkte aan al die spanne in die finale. Seuns moet ook onthou dit gaan oor meer as om die beker omhoog te hou. Hier doen julle belangrike lewenservaring op. Geniet dit!

?Baie dankie Heloise van FNB Swakopmund vir jou goeie diens en geduld. Jy is 'n aanwins vir die bank.

?Na aanleiding van die leser se stelling oor die bierdrinkdag. Van my huis, kar, vrou, werk, lewer, nog net my lewe oor. Ek bid dat my God u sal aanraak. Word gesond in Jesus Naam.

?Sal die soveelste MTC-karkompetisie die gewone wenners oplewer wat net uit sekere oorde kom soos die "lucky draws" van ouds?

?“Recharge and win-competition”: Werklik, mens raak bekommerd. Daar is geen antwoord nadat jy herlaai het. Mens raak onseker. (MTC het in gister se SMS-kolom hierop geantwoord. - Redakteur)

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer