SMS'e vir 16 April 2018
SMS'e vir 16 April 2018

SMS'e vir 16 April 2018

"...en nie fondse het..."
Mandy Rittmann
Ek kan nie sien hoe die regering “clueless” kan wees oor buitelandse rekeninge nie. "Ministry of Finance" moet toestemming gee vir die oopmaak van die rekeninge en hulle moet die oorplasings behartig. Of het "Home Affairs" hulle eie bankrekening?

Nou is ek vrek nuuskierig. Wat is sooo geheimsinnig oor plase of eiendomme wat gekoop is, of was dit weer die weermag? Vind tog uit. Moenie dat dit geheim bly. Patriot, publiseer asb.

Stem saam met die berig in die koerant “Korrupsie is ’n kanker”. Namibië en Suid-Afrika is in ’n groot gemors. Hendrik Witbooi sal uit sy graf opstaan as hy kon sien wat nou hier aan gaan. Sies, wat ’n skande!

Die president sê in sy staatsrede dat die vrywillige verkoper, vrywillige koper-beleid nie die verwagte resultate opgelewer het nie. Nou vra ek, in watter opsig? Dit sal goed wees as hy sal sê hoeveel plase is al vir die staat aangebied, en hoeveel daarvan geweier is. Nee, hulle soek net die beste en maklikste plase uit, net om daardie mooi plase op te neuk. Gaan kyk maar self. Nee mnr. die President, praat maar die waarheid, asseblief.

Staat minag hofbevel om vroue vergoeding vir mediese nalatigheid te betaal omdat regering in bedenklike finansiële posisie is en nie fondse het om die vroue te betaal nie? Maar hulle "army" koop luukse plase (is dit die vreeslik geheime eiendomme, wat die intelligensiediens met interdik wil stilhou, of is daar nog anders?) asof geld volop is. Sies regering, skaam julle!

Ministerie minag hofbevel: In eise teen die staat ken landdros 20% rente toe aan klaers. Hierdie rente moet nou deur die belastingbetalers betaal word. Wie verdien deesdae 20% rente? Laat diegene wat die gemors aangeja het in hulle professionele hoedanigheid vir die skadevergoeding en rente verantwoordelik wees.

Ek wil net ons karikaturis ’n pluimpie gee vir sy spotprentjies. Alles is goed, maar wat opvallend is, was die uitdrukking op die gesig van ons president. Republikein van die 10de April. Dit spreek vanself. Baie dankie. - Dirk van Zyl

Ek stem 100% saam oor die behandeling van oumense, veral by die Rehoboth-kliniek. Ek was onlangs in Wavisbaai en Windhoek vir behandeling en daar word jy soos ’n oumens behandel.

Die Kalahari in die Aranos-omgewing het weinig of geen reën gehad, en dis bitter droog en die weiding uitgeput. Komaan boere met mieliereste en gras om te sny en baal, staan asseblief saam en verskaf voer vir hierdie boere wat in ’n verknorsing is. Die goeie reën wat julle gekry het, was verniet en genade uit God se hand. Terloops, ek woon in Windhoek, maar sien hierdie boere se nood. Asseblief, help hulle.

Onwettige dobbelmasjiene. Geagte minister Pohamba Shifeta, reeds vir jare is daar 20 000 onwettige dobbelmasjiene en ongelisensieerde dobbelhuise? Seer in die oog. Dit was gerapporteer aan NamPol, asook ACC. Geen antwoord nie behalwe die beloftes. Ons sal uitvind waar dit gerapporteer moet word en dan gebeur niks. Hoekom wag tot die nuwe wetgewing in plek is? Dit kan mos nou stop. Die ou wetgewing is mos nog in plek. Asseblief, meneer die minister, gee vir ons die inligting en plek via die koerant waar ons hierdie onheil en bedrog kan rapporteer.

Vrou se lyk gevind alweer! Ai, wanneer leer vrouens (met kinders) en meisies om nie laataand/nagte op strate/plekke rond te hang met slegte mans nie? Daadwerklik moet iets aan die euwels van mans gedoen word!

Kommasaris, daar is iets wat onder u aandag moet kom. Die polisie van Gochas slaap met die karre by hulle liefmeisies en kan nie ons probleme aandtyd bykom nie, want daar is nie ’n voertuig beskikbaar nie.

Minister Mutorwa, kan u asseblief kom kyk hoe lyk die hofgebou op Swakopmund. Grasperke is vir weke laas gesny. Dit wil voorkom of die persone wat daar binne werk oogklappe dra en nie kan sien nie. Ek smeek u, kom kyk asseblief. Skande!

Trots op ons president! ’n President met insig en wysheid! Hy gee om vir sy land en sy mense! President Hage Geingob, baie mense kan by jou kom leer!

Skokkend! President gee goedkeuring vir miljoene vir geboue. Dan gee hy net $50 vir pensioenarisse. Dis erg, amper asof hy ons wil vermorsel onder sy voete.

Mense, ek kom uit 'n provinsie waar die weer donderstorms meebring. Moet asb. nie onder bome skuiling soek as die weerlig swaar is nie, veral nie onder kameeldoringbome nie. Ek het ook 'n os wat doodgeslaan is deur die weer terwyl hy onder 'n lemoenboom geskuil het. Reën liewer nat en lewe.

Mnr. wat sukkel om "stamp" van kommissaris van ede te kry in Swakop. Ander, kleiner dorpe het 'n kantoor wat net dit doen en hulle doen honderde per dag. Iets is verkeerd, want baie polisiemanne en -vroue het die magtiging. Hulle speel met jou.

Ja, “oom, antie en tannie” as aanspreekvorm is taboe, soos genoem deur ’n leser. Dis nou djy en djou en basta met djou en kom nie as ons haastig is! - SAP&H

Van wanneer af spring ’n rivier sy walle? Probeer oorstroom.

Die antie wat so kla oor die “ge-oom en ge-tannie” lyk seker maar net oud vir haar jare.

Jaaa, asseblief, stem! MultiChoice kan rêrig kyk en haal helfte van die sokker af en sit helfte rugby by. Dis net oor regverdig wees met almal. Die DSTV vol pakket is regtig onbetaalbaar vir pensioenarisse. Oral kry ons bietjie afslag, maar aikona, nie by MTC nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%