SMS'e vir 15 September 2021
"... enough money."
Liewe meneer of mevrou, ek het myself laat inent teen die virus, sodat ek nie die oorsaak sal wees dat jou ma, pa, broer, suster of kind in ICU beland nie. Wil jy nie maar dieselfde vir jou naaste doen nie? Die virus gaan nie oornag verdwyn nie.
Dit is hartverskeurend om ’n familielid te verloor wat vermy kon gewees het as hy betyds inge-ent was. Die verwyt wens ek nie my grootste vyand toe nie.
We all want to know what the Namibian Government is giving to the athletes and their coaches? Surely there is enough money.
Wanneer maak CoW, of wie ook al verantwoordelik is vir die groot roete-aanwysingsbord by die T-aansluiting in Avis, dit reg? Die bord se een paal is reeds plus minus twee weke gelede afgery. Dit is die eerste bord wat besoekers uit die ooste sien en dit hang skeef. Dit skep ’n verwaarloosde indruk van ons mooi stad.
Die minister van gesondheid het aangekondig dat Johnson & Johnson-entstowwe gearriveer het. By watter inentingspunte sal dit beskikbaar wees?
Die NRU moet by Krieket Namibia gaan leer hoe administrateer jy ’n sport. Kry die regte mense op die bus wat kan. Jammer om te sien hoe gaan dit agteruit.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie