SMS'e vir 15 Mei 2019
". . . sal dit nie so lyk . . ."
Gaan die “obvious corruption” met die toekenning van die N$300 000 000 se kontrak aan Gem Diamonds, wat net ’n jaar gelede gestig is, geondersoek word deur Anti-Corruption? N$80 000 000 meer as vorige kontrak; moet ook gekyk word, wie van Namdia en Namibia Diamond Trading Company by Gem Diamonds betrokke is. Een groot kliek wat die gekook het.
Zoopark-foto. Is dit hoe die munisipaliteit die stad skoonmaak? Wil ek vra: is dit hoe die inwoners van die stad mors? As elke inwoner sy eie gemors in ’n vullishouer gooi, sal dit nie so lyk nie en ook nie nodig wees vir die munisipaliteit om dit skoon te maak nie. Tipies mors en dan moet daar weer skoonmaakveldtogte gereël word omdat mense so min selfrespek het dat hulle nie eers hulle eie vullis kan optel nie. Sê tog maar net iets van opvoeding of nie?
Dit is goed om te lees dat ’n sportman ten spyte van miljoene wat vir hom aangebied word, weier om sy Christus te verloon. Satan het vir Jesus ook versoek deur hom die wêreld aan te bied, as Jesus hom sou aanbid, maar satan het misluk. So jongman, bravo vir jou. Het dit nie tyd geword dat ons wat sê ons is Christene stry ter wille van ons geloof en ook standpunt neem en nie so gou oorrompel word nie. Bravo Israel.
Neckartal Dam. Which will probably never see a drop of water (millions of cubic meters of water and Namibian dollars from Hardap Dam already wasted) irrigation scheme plans? Is this a joke? With what water? And should there ever be water then BOT comes into affect. Meaning private sector to build and operate for a period of time and then transfer ownership to government? Government really wants it’s bread buttered on both sides! Who will be so stupid to invest millions and hard labour only to hand it over to government?
Ons as die gemeenskap wat in Hardapstreek boer, wil graag weet hoekom het Hobbygarden, Tafelkop, Ebenerde, Groendoring en Gibeonstasie nie krag nie, maar Falkenhost het krag. Wat is die probleem? Wat maak die councillors dat hulle nie na die goed kyk nie? Wat het geword van “rural electrification”.
Kan die eienaar van die Raycolera busse tussen Rehoboth en Windhoek asseblief met sy drywers praat. Daardie busse jaag elke oggend op die pad. Wil ons regtig nog lewens verloor?
Ek het MTC gevra dat verbruikers 2 tot 4 weke se tyd vir hul krediet kry, dan trek hulle dit eenmalig af. Na elke week slaan dit oor na die volgende week se Aweh toe tot jou 2 tot 4 weke klaar is, maar hulle weier. Ons kry salaris net een keer per maand, dan moet ons koop en klaar koop, want môre is daar niks, dan kan ons ten minste in kontak bly. Hulle verloor mos niks, hulle wen eintlik. Mnr. Ekongo weet presies wie die SMS geskryf het. My voorstel lê by hulle. Hulle wil geen idees vat van buite, want hulle is seker bang hulle moet betaal. Dis vir julle se verbruikers. Kom ons staan saam, sodat hulle vir ons moet gee wat vir ons belangrik is. - W.G. Eiman, 081 580 1916
Die persoon wat die boek oor Katutura opsporing wil skryf, wat wil jy bereik of is jy verveeld? Het Joos al ooit iets oor enigiemand gesê of geskryf?
Vir almal wat ons biskop van die ELCRN en die leierskap so beledig, wil ek net sê God waarsku in sy woord (Ps. 105:15) moenie my gesalfdes kwaad aandoen nie. Het julle respek vir jul ouers? Wat het van jul opvoeding geword? Wees manhaftig en gaan tot by hulle en nie op sosiale media nie, asseblief.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie