SMS'e vir 15 Junie 2020
". . . vir die derde maand nie salaris . . ."
Aan die persoon wat op 12 Junie geskryf het oor die Erongostreek se grendelstatus. As jy vir die 3de maand nie salaris kry nie, praat ons weer. Jy kry definitief nog jou salaris en koop wat jy nodig het, ons nie. Ons moet begin leer om met die virus saam te leef, dis hier om te bly.
As die mense sê hulle wil met die regional councillor praat, soek ons nie sy suster se kind of sy swaer of familie en draadsitters nie, as hy weet hy is deur die gemeenskap gekies. Indien jy van Townlands praat en visse wat daar was, mors jy ’n mens. Nee, julle wat jare en jare boer, betaal nie. Nee, nee, genoeg is genoeg. Tien jaar, as jy praat, mors jy die man. Nee, nee!
Mr. Dausab of LPM. I find it quite hypocritical that you fail to mention black on white racism in Namibia, which is actually enforced by law. Are you aware that AA, BEE and NEEEF is in violation of 9 articles set forth in the Universal Declaration of Human Rights? All forms of racism needs to end.
Bank of Namibia, please investigate all rots in Namibia! Why investigate law abiding citizens and publish their detail as if you did a great job? I challenge you to investigate the high and mighty, like attorneys. Come on, start keeping yourself busy with more essential investigations. SME Bank, Fishrot. Now you investigate Stockvel? Hillarious!
Die persoon wat in Vrydag se SMS’e skryf oor onderwysers wat vol salarisse ontvang: Wie berei jou kind se e-learning lesse voor, met hul eie, privaat data?
Drank is ’n probleem in ons land in die hande van swak opgevoede mense. Ongelukkig is dit ’n probleem wat ek glo nie binne die volgende paar eeue opgelos sal word nie.
Julle sê nuwe besems vee skoon, maar wat dink julle van die Governor wat vergeet van die Suide en Rehoboth toe gaan?
Tielman van Lill, dankie vir jou mooi Oukersaand-storie. Dit gee my moed. As ons vasbyt deur hierdie koue, donker, virusagtige dae sal ons uitkom by 'n wonderlike Oukersaand onder die sterre.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie