SMS'e vir 15 Julie 2020
"Vra vir Swapo . . ."
Vra vir Swapo om hulle boeke oop te maak soos die president aangebied het. Seker daar is ouditeure wat dit vir die land amper kosteloos sal heroudit. Waar 'n rokie trek, is daar gewoonlik 'n vuurtjie.
Die Swapo-hoofkwartier word definitief met Fishrot-geld gebou.
Dankie vir plasing. Maar my vraag is, hoekom word in die algemene spreektaal van "kilomitters" gepraat (soos in die Engels) wanneer daar oor afstand of spoed gepraat word?
Die Ontvanger van Inkomste kantore is pateties verby. Fire die hele lot!
By wie gaan kla jy as Okahandja al vir 'n dag lank nie water het nie? By minister van water en sanitasie? Hierdie plek lewer swak basiese dienste. Was glo tuindorp van Namibië, nou dorp sonder water en krag.
Die spotprent van 13 Julie is walglik. Wat is n #*% non? Van hulle het jou dalk in die lewe help bring, meneer die tekenaar.
Ek soek hulp asseblief met kos en nommer 5 tekkies. As u kan help, asseblief my nommer is 081 792 8553. Dankie, ek sal dit baie waardeer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie