SMS'e vir 14 Oktober 2019
SMS'e vir 14 Oktober 2019

SMS'e vir 14 Oktober 2019

". . . dis ons geld . . ."
Mandy Rittmann
Die uitlatings van sommige senior staatsamptenare is verstommend. Water is lewe en selfs bosse vir boskos sal nie groei sonder reën nie!

Jan se brief oor Omaruru munisipaliteit: Pateties, alweer nie water nie, want hulle het nie krag nie. Hele dorp sonder water vir weet nie hoe lank nie. Elke week gaan dit slegter en slegter, maar die munisipaliteit mors geld op ’n fees wat 4 dae lank aangehou het. Een van die mooiste plattelandse dorpies wat deur die munisipaliteit se onbekwaamdheid verwoes word.

Omaruru munisipaliteit. Graag wil ek as mede-eienaar van eiendom by Omaruru Wildlife Estate alles be-aam oor die dienste wat ons van Omaruru munisipaliteit ontvang. Geen onderhoud op die estate se paaie en ook dae en soms weke sonder water. Al moeg vir al die verskonings wat aangebied word, indien daar navraag gedoen word oor die gebrek aan lewensnoodsaaklike diens soos die water. Die rekeninge van ons as verbruikers word gereeld en stiptelik vereffen, maar wat gebeur met die geld? Feeste word gehou, maar geen geld vir onderhoud aan die pompe nie. Ons vra ook maar net. - Mede-inwoner van Omaruru WildLife Estate

Ons is ook eienaars op Omaruru Wildlife Estates. Baie trots op ons dorp, maar die watersituasie raak ’n al groter probleem. Ons personeel kom rapporteer vele male dat hulle op die dorp nie water het nie. Ons gee dan daagliks vir hulle van ons water saam vir was, drink en kosmaak. Dis mos nie reg nie? Is dit nie dalk moontlik vir die Republikein om ’n ondersoekende joernalis na Omaruru te stuur vir ’n ekspose oor hierdie situasie nie? - Basie en Karen Oosthuizen

Brief “Droëbek digby oasis” is alles waar. Ons is ook eienaars van ‘n plot op Omaruru Wildlife Estate. Pragtigste in die land, maar GEEN water. Tot 2 weke! Die mun. gee niks om hoe ons mens en dier aan die lewe moet hou nie. ASB. NamWater, gryp in!

Mag ek maar wonder? Die stroop van ‘n renoster of die afsaag van ‘n 300 jaar oue kameeldoringboom. Watter een weeg die swaarste in jou gemoed? - Pietrossi

Begin van die week regeringsvoertuig geen stopligte, gister polisiebakkie geen ligte, geen nommerplate, vandag plus/minus 60 regeringsmotors wat staan in die regeringserf oorkant die tronk in Swakopmund. Mr. President, dis ons geld wat daar staan en oproes.

Ek is so dankbaar dat ons in onse tyd lyfstraf gegee is en dat ons nog vandag ons onderwyser respekteer waar ons hulle kry en onse ouers het nie daaroor gepraat nie. Hulle was te bly as ons geslaan is.

As ons ‘n rugbyafrigter kan invoer van oor die water kan ons seker professionele mense wat weet wat hulle doen ook invoer om ons land te regeer. Mense vir wie dit ‘n professionele beroep is i.p.v. geldgierige kranksinniges wat nie ‘n idee het waaroor dit eintlik gaan nie.

Groot asb. Kan die paaie in Okahandja nie reggemaak word, veral die ou pad deur die dorp na Otjiwarongo. As die reën kom dan is dit net weer gate.

Tydens olufuko, wat ‘n kultuurgewoonte is, word onmondige jong meisies uitgebuit, verneder en ook onderdruk as vroue. Patriagie is die tema waar jong miesiekinders vir ‘n huwelik, seks en kinders kry ingelyf, voorberei en aangebied word. Dis ‘n hoogtepunt by die fees as die land se regeerders dit ook bywoon en geniet. – John Ford

Ag hemel tog, CoW! Ek kan nie glo julle kry dit reg om nog meer useless as gewoontlik te wees nie! Julle maak ’n deel van Hosea Kutako toe, om kammakastig herstel werk te doen. Hierdie hele week was daar nie een enkele werker op daardie pad nie. Kry tog om vadersnaam klaar, dat die pad kan oopgemaak word!

Kommunikasietegnologie. Wat 'n uitstekende plan van die Paaie-owerheid. Al die fondse wat ingesamel word weens spoed en oorlaaide voertuie kan dan gebruik word vir die herstelwerk aan ons padnetwerk in Namibië. Hoop die planne trek deur. – Johan

Was daar maar meer leiers soos dr. Brand Pretorius. Ek het die berig nou al drie keer gelees en voel na elke lees nog meer positief. Wat ’n lieflike boodskap en raad!

Ek stem nogal saam met persoon wat sê Hercie Bason se SMS was anders bedoel. Met ’n tong in die kies tussen die lyne lees en fyn sarkasme in sy SMS het hy mense egter rooi laat sien. Net die ou deurwinterdes tussen ons kon egter die teendeel raaklees.

Die afstorting van die olifante oor ’n waterval oorsee omdat hulle ’n kalfie wou red, het my hartseer gelaat. Die tweede storting is egter veroorsaak deur verpestelike drones en hommeltuie wat bokant hulle kom hang het. Olifante kan heel beserk raak as hul pad met dié van ’n swerm bye kruis. Ons het dit self beleef in Babwata Park toe ’n inbesiel jagter by ’n watergat sy drone laat opstyg het bo-oor ’n trop dorstige olifante. Net chaos! - Peet Venter Snr



Die 70% plus Trump-ondersteuners (hoop die syfer is verkeerd), kan julle regtig nie deur die man se unmatched wisdom (sy woorde) sien nie? As ons leiers hulle familie in die hoogste poste aanstel, dan is ons woedend. As ons leiers moet spog hoe ryk hulle is en hoe hulle belasting ontduik het, sal ons ontplof. Dubbele standaarde?

Het 10 Sodastream gasbottels wat leeg is beskikbaar. Skakel 081 616 5755, Windhoek.

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79361.57 Up +0.93% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1732.62 Up +1.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 377.21/OZ DOWN -0.0061 | Copper US$ 4.82/lb DOWN -0.0153 | Zinc US$ 2 966.00/T DOWN -0.59% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP UP +0.26% | Platinum US$ 1 052.51/OZ DOWN -0.0162 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79361.57 Up +0.93% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1732.62 Up +1.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 377.21/OZ DOWN -0.0061 | Copper US$ 4.82/lb DOWN -0.0153 | Zinc US$ 2 966.00/T DOWN -0.59% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP UP +0.26% | Platinum US$ 1 052.51/OZ DOWN -0.0162