SMS'e vir 14 Oktober 2016
SMS'e vir 14 Oktober 2016

SMS'e vir 14 Oktober 2016

Dani Booysen
Sterkte onderwysers! Sing jy van blomme of sing jy van geld. Nee, nee, nooit nie van geld. Nee, nee, nooit nie van geld. Ou skoolliedere.

Ek is self ’n onderwyseres en het vir baie jare onderwys gegee by privaat skole. Ek was die meeste van die tyd baie tevrede met my salaris en werks­omstandighede. Die meerderheid in onderwys verdien om ’n verhoging te kry. Dit vat 4 jaar vir ’n persoon om as onderwyser te kwalifiseer, maar hulle word die minste betaal. Waarom moet hulle eers staak voordat daar gehoor gegee word? En waarom elke keer hierdie tyd van die jaar wanneer die kinders eksamen moet skryf? Maak salarisverhogings bekend aan die begin van die jaar wanneer minder skade geskied, want dan kan onderwysers en leerlinge en ouers saam staak.

Hierdie staking van die onderwysers is net te danke aan die wat gesê het "free education". As elke ouer dalk net ’n N$100 betaal het vir skoolfonds was daar amper genoeg om ’n salarisverhoging te gee. Ja, ek pay ook nie baie nie en het ook 2 klein kindertjies in ’n skooltjie, maar ek sorg dat ek gee sodat hulle die regte onderrig ontvang. En die wat sê die kinders is ongehoorsaam en die wat gesê het vat pak slae uit skole en bybelonderrig, sonder pak slae en die Bybel sal vandag se kinders doen wat hulle wil, want hulle dink hulle is “untouchable”. So gaan dink maar weer oor die "free education".

Katrina Hanse-Himarwa moet net afgehaal word van onderwys. Ons kinders ly nou daaronder. - Bekommerde ouer.

Cenored van Okahandja, wanneer kry ons in Oshetu no 3 krag? Die jaar is al op die afdraand.

Most Namibians become too emotional when considering NEEEF. Let us rather consider the underlying statistics instead. Statistically only about 6% of Namibians are whites. Of these 6% it can be assumed that 50% are children, leaving 3% adult whites. Of these 3% adults statistically 50% should be white women, leaving 1,5% white men. Of this 1,5% white men, it may be assumed that only half (or even less) have managed to be business owners. This means less than 1% or 1 out of 100 Namibians will meet the criteria for NEEEF. It is therefore very unlikely that 1% of Namibians will be able to uplift the other 99%. Figures do not lie.

Graag wil ek net ’n voorstel maak. Ons tegnologie is so gevorderd is ons kan sekuriteit bevorder deur al die ou ATM''s te vervang met “touch screens”, dan kan jy jou duim druk en nog ’n kode insit om toegang te kry tot jou persoonlike rekening. - J.M. Strauss

“Thumbs up for the new liquor law”. Dat die gemors nou stop en die mense hulle ophou versuip. Om alkohol te verkoop, is nie die enigste inkomste. Terwyl jy ander vernietig, moet jy en jou familie luuks lewe.

Ons werkers by skole, hostels en orals by die regering - wie sal ons help met onse salarisse. Ai tog wêreld. Net God alleen ken onse huil en swaarkry.

Nantu se "base" het g’n benul watter skade aan die land se toekoms die staking gaan bring nie. Meer geld vir die onderwysers, meer pay vir "base".

Stem saam met "verstaan nie stakings nie". Dis soos ’n kind wat ’n "tantrum" gooi omdat hy nie kry wat hy wil hê nie. Wat het geword van ­onderhandel? Weet hulle ooit wat hulle daai kinders aandoen? Hoe gaan die skole volgende jaar lyk? Hul is dan nou al vol! Ek haat stakings! Wanneer ’n kind as losprys gehou word, word daai persone met tronkstraf beboet, maar die stakers doen presies dieselfde. Dwing hul wil af! As hul nie tevrede is nie, hoekom gaan soek hul nie ’n beter werk nie?

As jy vandag net sekeres bevoordeel t.o.v. ras of kleur is jy besig met vergelding en nie versoening nie. Elke keer as jy vir ’n “fat cat” verhogings en nog voordele gee, is jy besig om armoediges te beroof van ’n gelyke geleentheid. Om te sê rykdom is in die hande van die wit man is ’n blatante leun. Armoede, misdaad en siekte ken nie kleur nie.

Oor die boodskap in Republikein oor die former RUL-werkers. "Have trust in God". Ons het gewen op 1 Junie, maar ons is gehoorsaam aan ons Vader en die grondwet van die beste land. RUL het die reg gehad om te appelleer. Dit is jare se dinge, maar ons sal kry wat ons toekom. God het beloof dat Hy agter sy kinders sal kyk. Kom ons bid saam. Dankie dat die weg en waarheid sal seëvier.

Het die staatshoof geen ooghare vir tradisionele owerhede nie? Om te sê tradisionele owerhede moet hulself onderhou, blykbaar soos in Nigerië, was ongevraagd. In Botswana het hul die "House of Chiefs" wat ’n erkende liggaam van hul regering is. Op spesifieke tye kom dié "Chiefs" bymekaar met hul regering rakende tradisionele aangeleenthede, van die tyd van sir Seretse Khama, hul eerste staatshoof af. Lyk my president Geingob se houding met die Namas en Herero''s het oorgespoel na ander tradisionele owerhede, vandaar die koue skouer? - Namalander

As dit waar word dat die regering sê geen werk geen salaris, hoop ek dit gaan nie net geld vir onderwysers, maar vir al die luilekker staatsamptenare. Hulle werk nie, maar kry vet salarisse.

Townlands Aranos - Council, hoekom slag julle mekaar se boerdery? Julle wil mos nie hê die volgende mense moet gaan boer nie. Julle wat daar boer, dink dis julle se kampe. Julle betaal ook nie. Gaan uit laat ander mense ook gaan boer.

Snaaks dat polisie stropers skiet en wond, maar plaaseienaars mag nie hul goed beskerm nie, dan is dit moord en hul moet tronk toe. Dis tog dieselfde prinsiep? Wonder maar net.

All Blacks maak rugby dood? As ’n land so fanaties raak oor hulle nasionale sport om altyd te wen en rugby vervolmaak, neem dit die opwinding uit die kompetisie en ons is dan nie meer lus om te kyk behalwe vir hulle akrobatiese vaardighede nie. Dan speel ons liewer net met die res van die wêreld wat rugby vir sportmangees beoefen. - Windhoek rugby-entoesias

RTC, vat die N$13 mil. wat onlangs betaal is vir grond wat julle verkoop het en diens erwe. Groetnis, great uncle, Rehoboth

Dalk kan ek verkeerd wees? Ek glo stellig ons het een van die beste dinge verloor in ons, trots. /Goab (seun), /Goas (meisie), mamas (moeder), dadab (vader), gomas (koei), gomab (bul), net om ’n paar voorbeelde te stel. Ons het die uniekste taal, kom ons wees trots daarop. Kom laat ons veg vir, en hou by dit wat ons uniek maak. Op ’n ligte noot: "ti taras ge ixabesa - my vrou is ’n mooi nooi." Probeer gebruik die taras (tarab) en ixabesa (ixabeb) !gai tsi /aesa tses (mooi en geseënde dag)

Ek wil graag dankie sê aan ons gewaardeerde radio-eienaar Phillip. Hy offer elke oggend vyfuur sy tyd vir sy luisteraars op. Dankie dat jy ons so vroeg kon in kennis stel dat daar nie skool sal wees nie. Ek waardeer dit wat jy vir ons doen. Mag God jou, jou gesin en personeel ryklik seën. - Elizabeth

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%