SMS'e vir 14 Mei 2019
SMS'e vir 14 Mei 2019

SMS'e vir 14 Mei 2019

". . . by die ruit uit . . ."
Mandy Rittmann
Is daar ’n wet teen morsjorse wat goed uit hul motors gooi? Die ander dag sit ek in my motor en sien hoe gooi iemand in ’n sedankar met vier mans ’n plastieksak by die ruit uit en nog voor ek kon dink, spring 'n outjie langs my uit sy kar en gryp die sak en gee dit terug vir die mans, maar hulle draai toe net hul vensters toe en jaag weg soos lafaards. Is daar ’n wet en wat doen mens? Groete. - WS

Now, it is two months that City is busy with road maintenance at the Corner of Lazaret and Robert Mugabe. This is causing huge traffic congestion each morning!

Swakopmund munisipaliteit! Groot asseblief, spuit tog asseblief vlieggif by die asgate! Die vlieeë dra ons weer by ons huise uit in Ocean View! Heeeelp!

Tog asseblief, laat die Witbooi-stamraad Swartrand besoek, want ons word vertrap deur die mense wat plase het. Ons glo nie of daar gras sal groei nie. Smaak die gras word met wortel uitgekap, veral in Khinaxas-area.

Straatname - die pad voor RPS af verby Medical Centre (Medical straat) en van Dolphin af voor hospitaal (Hospitaalstraat), sodat mense wat nie vir Rehoboth ken nie, die belangrike plekke maklik kan vind. Los vir dade goed uit.

Dis tog die reine waarheid. Die huidige ELKRN-leierskap is tog die bron van alle konflikte. Hou tog op met julle se knoeiery en kondig die uitslae aan van die biskopverkiesing. Kom tog tot ’n einde.Henties Bay is the home of the species dune-kacker. A few constractors seem to be above the law. It is a blemish for the industry and all interested buyers of a house should carefully investigate the area before buying.

My boek oor Katutura-opsporing sal als behels oor die bevelvoerder. Wie die laksman was. Wie bekentenisse van verdagtes gekry het deur elektriese skokmetodes. Die boek gaan alles openbaar. Boek getiteld “Vreesaanjaende eenheid”.

Kommentaar

Republikein 2026-01-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer