SMS'e vir 14 Junie 2021
SMS'e vir 14 Junie 2021

SMS'e vir 14 Junie 2021

"... eerste moet kry ..."
Mandy Rittmann
Die verpleegpersoneel van Bethanie-kliniek sê mense ouer as 65 jaar hoef nie die spuit teen die Corona-virus te kry nie. Is dit dan nie ons ou mense wat dit eerste moet kry nie? Kan iemand van gesondheid asseblief ingryp.

Ek het vir 4 jaar my smart card polis betaal, maar toe ons die nuwe kaart kry, word die polis nie afgetrek nie, daar is geen bewys nie. Hoe maak ek in die geval?

Kommentaar

Republikein 2025-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer