SMS'e vir 14 Desember 2017
SMS'e vir 14 Desember 2017

SMS'e vir 14 Desember 2017

“...varkies op die pad...”
Jalooo! Daar het ons dit, sardynvangste gestaak! Hoeveel jaar waarsku die “scientists” en “experts” al die minister? Maar nee! Soos gewoonlik reageer regering eers as dit te laat is en alles stukkend is. Skandelik! Of het dit dieper gronde, om plek te maak vir fosfaat “mining”?

?

Riaan Smit. Ons is so jammer dat jy so moes seerkry in Namibië, die land van die dapper manne. Skande! En dit oor jou eie kitaar wat jy self voor gewerk het en gekoop het. Dis nie 'n geval van armoede en werkloosheid. Dis plein sleggeid en skelmgeid. Kom asseblief hierdie keer gereed en voorbereid. Deesdae word oumense oor paar sente en 'n selfoon se koppe teen mure doodgekap in Swakopmund. Ek word so afsin en naar vir sulke slegte vuilgoed. – Basterbloed

?

“Well done” minister! Dit is goed dat u die PS gepos het. Hoop ander ministers sien u voorbeeld, maar pos hulle heel uit die staatsdiens, want baie is nie hulle sout werd nie. Daar is ministers wat ook nie hul sout werd is nie. Groetnis. - Great Uncle Rehoboth

?

Hoekom word net dronkbestuurders laat blaas? Wat van diegene wat dwelms gebruik en nie getoets word nie. Hulle is ook 'n gevaar op die pad.



Hier in Groot-Aub sit ons met meer probleme sedert COW op ons afgesmeer is. Die water probleem het net vererger. As dit miskien na drie dae kom ,is dit so vuil dat jy nie eens 'n toilet daarmee kan afspoel nie. COW kan nie die probleme van Windhoek hanteer nie, maar hulle het met groot fanfere Groot-Aub kom annekseer. Waarheen nou?

?

Rehoboth en Windhoek ID kantore het die slegste diens, wat ek nou al ondervind het. Doen begin Desember 2016 aansoek vir ID, maar kry dit tot nou toe nie en hul kan my niks sê. Verwys my na Windhoek en Windhoek se nommer lui net sonder dat dit geantwoord word.

?

Vir die mamma wat met 'n brief “Wie is nou eintlik die boelies?” haar hart uitgestort het. Kontak my ons mag dalk van hulp wees. - Attie 081 128 5272.

?

Spookonderwysers: As 'n mens by sommige skole gaan kyk, sal jy sien daar is regte spoke in die klasse, want die regte onderwyser staan buite die klasse en klets of party kinders speel heeldag buite, terwyl dit nie pouse is nie. Baie spoke met klere aan.

?

Ek wens city police wil die mense in Cimbebasia 'n slag kort vat, wat hul musiek so oopdraai.

?

Namfisa: Hoekom word makelaars, konsultante en makelaarsbestuurders nog beloon met oorsese reise op grond van makelaars se produksie, maar die makelaars self mag nie meer hiermee beloon word nie?

?

Iemand se onderrok hang ook uit in Dinsdag se kommentaar. Iemand saboteer spelling. En as jy saboteer is jy 'n saboteur. – Diktee onnie van toet



Ek stem saam met die mamma se skrywe “Wie is nou eintlik die boelies?” Onderwysers, want hulle het nie meer tyd vir ons kinders nie.



“Wie is nou eintlik die boelies?” Ek stem saam met die mamma. Ons sit met 'n groot probleem in ons skole waar onderwysers nie geduld of tyd het vir besige intelligente kinders nie. Dan is dit ook die onderwyser wat diagnoses maak soos ADHD. Iets wat 'n mens gemaakte siekte is. Jou kind het geen siekte nie. Dis tyd, dat ons opstaan en veg vir ons kinders. Ouers werk hard en het soms twee ure in 'n aand saam met kinders. Dis die onderwysers, wat ons vertrou om ons kinders te lei in 'n groot wêreld. Dalk moet onderwysers die sielkundige gaan sien en op pille kom om meer geduld aan ons kinders te toon en hulle met liefde te hanteer.

?

Padslagting! Mense kyk asseblief uit vir die varkies op die pad en nie die varkies langs die pad nie. Veilig ry.

?

“Wie is nou eintlik die boelie?” Ons moet opstaan teen skole en onderwysers wat ADHD diagnoseer. Ek is baie seker daar is dokters, wat sal saamstem en help veg teen hierdie euwel, wat hand uitruk net oor jou kind besig is. Ritalin wat soos 'n straat drug is, net 'n mooi naam en reg om jou kind wetiglik op drugs te sit. Veg teen dit in skole.

?

ADHD seevier in onderwysers se drome. Ons was by verskeie terapeute en sielkindiges net om te bevestig ons kind makeer niks. En steeds sal onderwysers aandring iets is fout, want jou kind luister nie en is te besig. Selfs dokters, wat ons kind gesien het, het gesê nooit sal ons kind Ritalin voorgeskryf word nie. Die dokter het gesê, ons moet vir die onderwyser gaan sê, om doppies te gaan blaas, want hulle weet nie waarvan hulle praat nie!

?

Why are the directors and management not held criminally liable and prosecuted for SME fraud scandal?

?

Goeie môre gemeenskap van Karibib. Behoort die semenarie nog aan die ELK, want dit lyk vir my dit is 'n klub daardie, of laat die groot koppe van die plek tog asseblief opstaan en daarna kyk, want die mense daar gaan baie aan. Dit lyk vir my dit is 'n groot drink plek vir ons, wat in die omgewing bly. Dankie.

?

Aan die mamma wat oor Boelies geskryf het. Dit gebeur gereeld hier in Walvisbaai by twee privaat skole, as jou kind nie “perform” nie, is hulle in die pad.

?

Oscar Pistorius gekneus in onder-onsie in gevangenis, en dit is nuus? Arme bloetjie het seer gekry, waarvoor is hy weer toegesluit? Ag ja, moord!

?

Traffic department Swakopmund. Put up cameras at robots, 4-way stops and you will make 100s of thousands from mostly taxis who run red light and stop signs. Also police, the traffic chaos hotspot at Pick n Pay and disabled parking spots, permanantly being occupied by taxis!

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%