SMS'e vir 13 September 2021
"...skole wat uitstyg..."
Jammer dat ’n sekere skool in die Suide, of eerder sy direksie nie kan vrede maak met ander skole wat uitstyg nie.
Met diepe hartseer lees ek me. Collette Rieckert se uitlating oor ’n swakker IEB-stelsel. Dis ’n belediging vir ons land en vir die ouers van daardie kinders. Daar is pragtige, hoogs gekwalifiseerde jongmense in hierdie land wat hierdie stelsel gevolg het.
Ek sien dat Hybrid Motors nou hier ook te koop is. Het CoW al voorsiening gemaak waar die motors gelaai kan word?
Almal word geraak deur Covid-19, tot ook die taxi drivers, behalwe ons wat huur. Ja, die landlord wil nog net hê, jissie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie