SMS'e vir 13 Maart 2017
SMS'e vir 13 Maart 2017

SMS'e vir 13 Maart 2017

“. . . bakhand staan by private instansies . . .”
Gerine Hoff
Hofmeyr-hostel in Swakopmund word gesluit. Wat ’n skande! Hoekom moet ons bakhand staan by private instansies vir die opknapping daarvan? Die regering behoort hulle te skaam. Julle het die gebou geskenk gekry en laat dit so verwaarloos. Ag nee, man, ruk julle reg.

Koorddans se oorsprong lê by sirkusse. ’n Nar met bolwange en geverfde neus kan dit nie doen nie. Hy kan mense net laat lag. Die sirkusbaas hou mak olifante en renosters in toom met net ’n kort swepie soos sy tong. Die man in die straat betaal baie om sirkus toe te gaan.

Somer- of wintertyd: Dit slaan my dronk hoe lank dit die regering vat om ’n eenvoudige besluit te neem. Hoe moeilik kan dit wees? G’n wonder die land is "going down the drain" en met ’n stinkspoed nie!

Ons moet een ding mooi verstaan: tydens die "struggle" het verskeie kommunistiese lande Swapo gehelp met die "independence struggle". So now it's payback time. Hoe klap jy nou die hand weg wat jou gehelp het toe jy hulp nodig gehad het? Jy kan nie. Watter beloftes is gemaak? ’n Mens kan maar net wonder. Bly sal hulle bly.

Ek verstaan nie. Iemand moet my help sodat ek kan verstaan. Kan iemand sonder kwalifikasies en ervaring as skoolhoof waarneem? As die persoon ’n tydelike aanstelling is, kan so ’n persoon op die skoolraad dien en aansoeke van gekwalifiseerde onderwysers hanteer?

Ek het na amper 16 jaar se motorbestuur in Windhoek geleer om net soos die taxi's en padvarke te bestuur, en raai wat? Ek kom niks oor nie. Ek stres nie meer nie, en die taxi-drywers is versigtig vir my.

KHP-staatshospitaal: Vandag sien ek weer eens dat dokters niks van mense dink nie. Sit nou al van tienuur af. Mag God ons genadig wees.

Omatjete farmers, wake up, please! Your donkeys are moved by foot to Khorixas in large numbers. Although I'm farming in the Kunene Region, I really feel sorry for you! I wonder what would happen if Outjo’s planned abattoir becomes a reality? Then you can park your donkey carts under the trees!

Met ’n hart vol vreugde wil ek graag vir konstabel Benz van Aranos-polisiekantoor bedank vir die hulp wat sy aan ons verleen het op 7 Maart 2017 in Mariental by Spar se parkeerterrein. Misdaad sal beslis bekamp word as daar meer mense soos u is. Nogmaals dankie.

Volgens die "high court" bestaan die voorvaderlike wette nie meer nie, maar wat het geword van die 2 500 erwe wat in 1992 in die parlement goedgekeur is vir inwoners van RHB? Groetnis, Great Uncle RHB

Hentiesbaai kort ’n Wimpy, soos in gister. Verstaan die gesloer daarmee het te make met die voornemende eienaar(s) wat te bang is hulle maak te veel geld. Kan jy nou meer? Slaan my met ’n koue vis! Sarel Welgemoed

DStv is net soos Windhoek-middestad se ou, verweerde, rooi sinkdakgeboue: Maak geld sonder om iets terug te ploeg en waarde te verskaf aan kliënte.

Aan MultiChoice se woordvoerder: u gee ’n antwoord wat as polities korrek geklassifiseer kan word. Die publiek is moeg van jul goed geselekteerde woorde. My ou maat, jy het die klaagster nie geantwoord nie. Sy is reg. Die sportkanale word met sokker oorlaai. Julle steur julle nie aan behoeftebepalingslyste wat aan die publiek gestuur kan word nie. Julle stel net belang in ons geld en nie meer in jul produk!

Is ons winkelkos so duur omdat dit aangery word deur lorries en nie soos in die ou jare met die trein nie? Ek’s oortuig daarvan.

Ek moet sê, ek het die afgelope tyd opgelet dat Windhoek se instandhoudingsbeamptes besiger as gewoonlik was. Of dalk het hulle net onlangs by ons jare lange versoek dat ons straatligte reggemaak word, uitgekom. Nietemin, dankie vir die diens.

Ons leiers praat so baie van dinge soos ontwikkeling, ondernemings en hoe opleiding en sport goed is vir die samelewing. Maar ons as jongmense het nie toegang tot dié goed nie. Ons het wel toegang tot drank, dwelms en siektes. Die regering moet voorsiening maak vir wat die land nodig het, anders gaan hul kinders die duisternis met ons deel.

Ek soek asseblief ou klere, skoene en komberse vir baie behoeftige mense. Kan ook self kom oplaai. Skakel Angelika by 081 229 5444. Baie dankie by voorbaat.

DStv het te veel sokkerkanale. Wat van rugby? Ons betaal ons vrek, maak ’n plan.

Ek wil graag vir Jody by Standard Bank Hyper Khomasdal Mall hartlik bedank vir haar opregte, vriendelike diens. Hou so aan, ons waardeer dit baie.

NaTIS-kantore in die land: Is daar dalk een oor wat nog goeie diens kan lewer?

Julle moenie so sleg van Rehoboth praat nie. Doen beter, jy wat so baie praat.

Ek stem saam met ander lesers dat ons DStv elke dag swakker word, net sokker en ander goedkoop programme. Dit terwyl koste toeneem. Tyd vir kompetisie!

Ag tog, Usakos, julle sal bly verloor. Met jul polisie sal die skelms die oorhand kry.

Waar kan ek ’n boekie vir beginners kry om blokfluit te leer speel?

Dankie Republikein dat julle die eerste foto van Spin City geplaas het. Name and shame!

Werk op Hentiesbaai: Daar is min werksgeleenthede met baie ouer mense wat kom aftreeplek soek. Baie jongmense kom om werk te soek. Hulle kry swaar en word ander mense se probleem. Soos die geval van die een wat na 14 mense moet kyk, maar ook werk moet soek. Jammer, maar dit is hoe dit is. As jy werk het, hou dit en sê dankie.

Eto! Wat moet ’n mens maak in blok E se lokasie in Rehoboth? Ons kry swaar van die botsotsos. Ons kan nie slaap en winkel toe loop om kos te koop nie. Hulle "rob" ons en rand ons aan. Die polisie moet kom, asseblief.

Telecom se internet-afdeling: Is dit regverdig en logies dat as mens se internet by julle geblokkeer word oor agterstallige betaling, jy steeds “gecharge” word vir jou maandelikse “service fee”, al kon jy geen “service” van julle ontvang nie?

Ons was by die DStv-kantore om te gaan hoor of ons as pensioenarisse nie ons pakket kan kleiner maak nie omdat die bedrag maandeliks so hoog is, en daar is soveel kanale wat ons nie eens kyk nie. As ons ’n goedkoper pakket vat, kry jy nie wat jy wil kyk nie. Asseblief, neem ons oumense in ag. Gee vir ons afslag en laat ons self kies wat ons wil kyk.

All these years I suspect that our so-called leaders who are calling themselves Goverment, are working for Chinese. Now even the president is in their pockets. Namibians must learn to understand that they continue to gamble their lives and future away by voting for these skeletons in power and forget that you have the power to get rid of them through the same process. Think of your own kids and kick out these old people before we all go back to liberation era again.

Kommentaar

Republikein 2024-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.86 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.38 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.38 | USD to ZMW 25.21 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 357.98/OZ UP +0.83% | Copper US$ 4.87/lb UP +2.50% | Zinc US$ 3 006.00/T UP 0.27% | Brent Crude Oil US$ 83.19/BBP DOWN -0.0078 | Platinum US$ 1 037.03/OZ UP +3.56% Sport results: Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.86 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.38 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.38 | USD to ZMW 25.21 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 357.98/OZ UP +0.83% | Copper US$ 4.87/lb UP +2.50% | Zinc US$ 3 006.00/T UP 0.27% | Brent Crude Oil US$ 83.19/BBP DOWN -0.0078 | Platinum US$ 1 037.03/OZ UP +3.56%