SMSu2019e vir 12 Maart 2021
SMSu2019e vir 12 Maart 2021

SMS’e vir 12 Maart 2021

“Hoe klop dit?”
Dani Booysen
Verminder die salaris van die president en sy ministers met die helfte, dan sal daar geld wees vir entstof.

Mens kan die staat (lees die minister van onderwys en haar amptenare) ook nie aldag verstaan nie. Leerlinge wat in graad 11 nie bevredigend presteer nie mag nie aangaan graad 12 toe nie en moet dus die skool verlaat. Met ander woorde, die betrokke leerlinge is nie goed genoeg nie. Nou dwing die minister van onderwys Unam om leerlinge wat nie eers vir graad 12 goed genoeg is nie toe te laat vir universitêre studies. Hoe klop dit? Die minister verloën daardeur haar eie beleid. Ek hoop nie die minister probeer om SA en ander buitelandse universiteite ook so te dwing nie. Hulle gaan vir haar lag. Groete. – Peet

So nou word die staat se masjienerie in werking gestel om andersdenkendes mee te boelie? Lyk my dié was ‘n kollektiewe besluit om dié weg te volg. Watter regsisteem sal in Afrika nie ten gunste van sy eie sisteem beslis nie? Ons weet mos voëls van enerse vere bly saam en hoe die huidige regering aan bewind bly. Nou word dieselfde korrupte sisteem ingespan om die captured state te laat gedy. Onlangs het ons verneem dat sekere sake glo in camera sou plaasvind, toe volg die plea bargain-storie. Ek dink die visvrot sal nie vir lank binne wees nie. Hulle sê there is no honour amongst thieves. Benoude boudjies maak benoude spronge. ‘n Afgestorwe leraar asook oud-onderwyser van my het ‘n gesegde gehad as ons ontkennend was oor iets: toe maar, jou vet sal nog uitbraai. You can fool some people all of the time but not all people all of the time.

Ek hoop die minister van finansies kyk na die pensioenarisse ook. Ons kry swaar. Ons munisipale rekeninge beloop baie en die lewenskoste is ook baie hoog.

Sal die verkeersmense asb., asb. begin optree teen motoriste wat teen 20 km/h in die strate poer poer, padtekens ignoreer en versuim om flikkerligte te gebruik terwyl hulle die selfoon teen die oor het. Hoe moeilik kan dit wees? Doen asb. julle jobs!

NWR se Hengari se miljoene. As ek kyk hoe die NWR-kampe en -paaie gelyk het in haar tyd moet sy liewers stilbly en wegkruip. Miskien moet sy maar die cut wat sy gekry het vir die N$43 miljoen teruggee vir GRN. Kan ons land dit bekostig om sulke salarisse te betaal terwyl duisende ou mense van N$1 300 moet oorleef?

Keep your Sim active - Is it the intention of MTC to deactivate all sim cards if not used/recharged irrespective of existing credit on that card?

Liewe genade Tanja, jy is sekerlik die mees bevoorregste mens waarvan ek nog gehoor het. ‘n Belastingterugbetaling ná ‘n week? Hel, ek wag al 4 jaar!

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!