SMS'e vir 12 Junie 2019
SMS'e vir 12 Junie 2019

SMS'e vir 12 Junie 2019

". . . huis koop net vir ryk mense . . ."
Mandy Rittmann
SADC. Natuurrampe en honger: Heeltemal reg, maar meeste Afrika-leiers kan met reg verwyt word vir hul totale onvermoeë om reg te bestuur. – Pietrossi



Air Namibia. Every day I open the newspaper it is full of disasters in our beautiful country brought by our so beloved Swapo government, leading the nation into more economic disaster daily! See Air Namibia and about every parastatal.



Sluit Air Namibia eerdat die skuld verdubbel. Air Namibia was nog nooit winsgewend nie en die land het glad nie geld vir meer nood­saaklike dinge nie soos byvoorbeeld gesondheid nie.



Swapo Headquarter and ex Presidential residence revamping should be treated as a matter of urgency if their condition is half as bad as the Katutura State Hospital. However, considering the general condition of the latter I feel that priorities are totally misplaced or the present Minister of Health owes the voters an explanation as to the standards governing National Health and well being with the Minister of Transport also explaining how the decay of roads and subsequent negative impact on tourist movements will improve the mainstay of our economy.



Opregte dank aan Graham Hopwood en Frederico Links van IPPR dat hulle Namibiërs op hoogte hou van alle inligting wat op so 'n ondeursigtige en korrupte wyse deur die CPBN as kamtig betroubaar vrygestel word. - Peet Venter



Kan President Hage nie vir ons help om huise te kan koop nie, want by die banke moet jy klomp geld in jou bank het om 'n huis te kan koop, of is huis koop net vir ryk mense bedoel? Die bank maak dit vir die arm man onmoontlik om 'n huis te kan koop.



Be worried Sun newspaper: LPM leader accused government of moving 10 billion from GIPF Pension Fund to Bank of Namibia as reserves! That is really frightening! Is that even legal to touch pension money? Have they no shame to dig out money everywhere instead of locking up the horrendous, screaming to high heaven corrupt officials in government? This is the worst we ever had and it's killing the country. Stand up people and note for upcoming elections!



Wat 'n skande! Op agterblad van New Era vandag dat die regering N$19 miljoen vir sokker gegee het vir die Afcon-toernooi! En hulle verwag dat die gewone man op straat 2% van sy salaris moet gee vir droogtehulp. Onthou tog net, N$3,4 miljoen is prestasiebonus vir spelers en afrigtingspan! En die ergste: die geld is al aan hulle oorbetaal, maar as hulle nie presteer nie, sal dit terugbetaal word. Ek kan maar met my hande saamslaan!

Fishing firms bank 404 million without paying tax? The only company in black empowerment partnership joint venture who did pay their taxes is the Icelandic partner who is now not renewing the partnership saying it is a waste of time to invest in Namibia due to lack of trust, deceipt and ­undercover operations that happen here. The money just ends up with car dealers, they want to buy cars instead of investing in infrastructure. And that Namibians is Africa's problem and suicide note.



Gaan vanoggend met 'n lied in die hart munisipaliteit toe om koopkrag te koop teen 30% afslag vir pensioenarisse. Watse stories verkondig julle? Pensioenarisse op die platteland kry blykbaar 'n hoër pensioen, daarom kwalifiseer hulle nie vir die afslag op koopkrag nie. Kan Republikein moontlik nader ondersoek instel en die aangeleentheid deegliker ondersoek?



Ek wonder maar net of sekere buitelandse besighede se sake so 100% in orde is dat hulle sonder meer 'n “letter of good standing” van Oom Calle se departement kan kry. Ek lewer 'n diens aan 'n sekere staatsdepartement vir meer as dertig jaar, maar moes dit laat vaar omdat ek nie hierdie “letter of good standing” kon kry nie, weens die hopelose situasie in juis hierdie departement van liewe Oom Calle.



Confidente on JV's is reliably informed that over the last 4 years and owing to disorderly conduct of local partners, investors from China, Holland and Russia have all left Namibian shores for elsewhere where partnerships are long term and bear fruit free from greed! Africa's downfall self made!



Ek dink die grootste vermorsing by GRN is die voertuie en brandstof. Soos ministerie van werke ry byvoorbeeld 300+ km om net 'n verstopping by een gebou te gaan nasien. As hulle daar kom, kla die mense oor nog probleme, dan kry hulle die antwoord: ons het nie 'n jobkaart vir dit nie. Hulle ry dan terug. Hierdie is maar een van die klomp. Sê maar net.



GRN-voertuie op paaie naweke! Vol gelaai met passasiers en inkopiesakke! Stop dit asseblief! Ons moes spesiale toestemming kry om na 5 met 'n GRN-voertuig te ry. En het 'n logboek gehad waarin petrol aangeteken is. Gebruik die onnodig vermorste petrol mors na ure vir die tekort by ander goed wat gedoen moet word, en die GRN motors se spoed op paaie laat veel te wense oor.



Ek is 42 jaar oud en ken my ouerhuis se straatnaam net as Begonia, het daarmee grootgeword. Waaroor tog geld mors en straatname verander? My alle wêreld!



So land ek gisteraand op Hosea Kutako. Behalwe dat my kuiertjie in Kaapstad in totaal met omtrent 8 ure ingekort was, as gevolg van die huidige Airbus-probleme, was die vlug amper 'n uur laat. Maar ek is bly om terug te wees in Namibië. Staan in die rye by doeane en soos altyd word die diplomatieke toonbank gebruik wanneer nodig ook vir plaaslike individue. Wat gebeur het weet ek nie, maar 'n dame word teruggestuur en 'n man word eerste gehelp, maar die manier waarop dit gedoen is, het nie goed oorgekom nie, maak nie saak of die man reg of verkeerd was nie. Toe dit my beurt is, word ek ook na die diplomatieke toonbank geroep en die dame wat teruggestuur is, kom verby en sê vir die doeanebeampte die manier waarop jy die situasie hanteer het, was baie ongeskik. Die beampte se antwoord het my geskok. “I do not care, I do not care” voetsek. Ongelooflik om die minste te sê!



Ricardo se oggend- en aandpraatjies is nie altyd dieselde nie. Hoe sê jy Virgil Vries het 'n belangrike rol gespeel vir Afcon se kwalifisering en die volgende oomblik drop jy hom heeltemal uit die span?Verskriklik onregverdig!



Mannetti het 'n fout gemaak om vir Virgil Vries en Chris Katjiukua uit die span te laat. Ondervinding in 'n span is baie belangrik.



Wat gaan met City of Windhoek aan met waterrekening vir 'n maand N$11 000. Dit is ontmoontlik. Kry julle huis in orde, kom by asseblief!



Rehoboth: belegging word altyd aangehelp deur funksionerende en bekostigbare munisipale dienste. Rehoboth se dienste raak nou eenvoudig onbekostigbaar.



Kan MTC asseblief ophou om in die vroeë oggendure (3uur) SMS'e te stuur om te sê dat jou Aweh verval. Dit is onaanvaarbaar en steurend.



Sondag, VGK Khomasdal sien ek my oud-kollega Joos Platt daar. Regop houding soos in die polisie. Dink aan wat jy ons op parade toegesnou het: "Jong manne, as jy snags slaap lê uitgestrek, want jy groei krom as jy krom lê. Lê op aandag!" Wonner of jy dit doen? Ek salueer jou.



Ek sien die probleem in ons land. Die meeste wat werk het, wil nie werk nie. Die wat nie werk het, wil werk, maar net tot hulle werk kry, dan wil hulle ook nie meer werk nie.



Wil graag weet, hoekom het die direkteur skole besoek, maar nie na probleme en ongelukkigheid geluister nie.



Ek stem volkome saam met die SMS, wat aan mnr. Martin Dentlinger gerig is.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%