SMS'e vir 11 November 2021
"Mooi so..."
As plaaswerkers 18% salarisverhogings gaan kry, dan wonder ek wat onderwysers gaan kry?
Hoera vir ons woestynaangepaste ollies! Veels geluk, Elephant Human Relations Aid (EHRA), dat julle die European Outdoor Conservation Association (EOCA) se kompetisie gewen het. Ons olifante en inwoners van die noordweste sal almal daarby baat. Baie dankie vir al jul harde werk. Mooi so, hou so aan. Baie dankie ook aan al die lesers wat die moeite gedoen het om vir hulle te stem en sodoende ’n bydrae tot bewaring in Namibië te maak. Ons almal saam het daai belangrike 1% bygedra! - P.B. Pieterse
Boggeldorp, ag ek bedoel Tsumeb. Julle moet nou omtrent nog net in twee strate boggels bou, dan het almal. Gaan kyk hoe lyk Grootfontein, pragtig.
Ai tog, hoe nou. Fishcor word misverstaan? Julle bly korrup, steel en steel maar niemand weet. Die president weet ook niks. Wie moet dit glo? So bly die kinders honger en julle weet niks. Hou op met steel asseblief. Sit hulle in die tronk, daar kan hulle nie steel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie