SMS’e vir 11 Mei 2021
“Eina!"
Sien alweer mense kla oor padblokkades en die polisie wat motoriste vir die een of ander voertuigfout net deurlaat. Daar is tot vervelens al gêse die polisie by padblokkades is NIE verkeerspolisiebeamptes nie, so hulle beskik ook nie oor verkeersboeteboekies nie en het GEEN ondervinding van enige verkeersreëls nie. – SAP&H
This goverment has reached a cul de sac. They’ve run out of ideas and all arms of the state seems captured, and have become a political coalition intended to promote its mutual interest.
Mnr. Leon Jooste, kry jou feite reg. Air Namibia se werkers het net die 33% van die ex-gratia-betaling gekry; hulle het nie hulle skeidingspakketbetalings van die likwidateurs gekry nie. (Soos die berig vermeld, word verwag dat die balans in Julie betaal sal word. – Redakteur)
As die NBC-personeel vir nog twee weke staak dan score die topbestuur. Hoekom? Dan staak hulle vir ‘n maand en as gevolg van die no work no pay-bepaling gaan die stakers nie ‘n salaris ontvang nie. Eina! Het slim sy baas gevang? Ons luister by die radio!
Ag aram tog. ‘n Verkeersteken vir ‘n 30 km-spoedbeperking kan nie elke keer afgehaal en dan weer opgesit word nie? Hoe slim is ons ingenieurs wie huidiglik by sekere instansies werk? Dit vat net een stuk staalplaat, een slot en twee gate om die teken oop en toe te maak.
Ek dink nie ons praat van dieselfde 30 km/u-spoedborde nie. So 8 km uit? Hierdie is gewone borde en nie die geles wat by blokkades gebruik word nie. In elk geval is die polisie nou te lui om mobiele borde rond te dra? In die ou dae moes ons elke keer die borde met ‘n bakkie aanry, opslaan en weer later verwyder. Buite Tsumeb van Otavi af staan al jare borde wat waarsku van ‘n blockade, maar dit word byna nooit beman nie. Buitelandse toeriste lag hulle seker vrek vir ons ...
Dear NamPost management, can you please consider opening a NamPost branch in Groot Aub please. We pay too much for transport to Windhoek and we are mostly pensioners who cannot afford transport fees. Thank you. From the Groot Aub community.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie