SMS'e vir 11 Januarie 2018
SMS'e vir 11 Januarie 2018

SMS'e vir 11 Januarie 2018

"Namibië het genoeg son. . ."
Dani Booysen
Nampower en regering, is jul bewus van die veilige sonkragtoringtegnologie wat meer effektief as sonpanele is en nie gesteel kan word nie? Gaan kyk gerus die een wat by Upington/Keimoes deur die Spanjaarde opgerig is. Namibië het genoeg son vir kragopwekking, so waarom wil jul oorweging gee aan onveilige kernkrag? NamWater, is jul bewus van die tegnologie om water te vervaardig uit lug?



Oom Jack van Okahandja se brief in Woensdag se Republikein is regtig pragtig. Dis 'n goeie voorbeeld vir alle jong getroude paartjies. Daai diep liefde en respek is kosbaar.



Wat het van die jaartenders word by Government Stores?



Wil nou salarisverhoging hê om gim te betaal? Mediese fondse kan gimgeld gebruik vir baie siek mense. Koop vir jou 'n fiets en ry Daan Vijoen toe. Baie goeie oefening.



Ek wonder hoe leef mense met hul gewete saam. As jy klaar vir hulle 'n diens gelewer het, moet jy wag vir jou betaling. Hulle het verskonings, maar dink nie daaraan die “company” het werksmense wat betaal moet word vir die werk wat reeds vir hulle gedoen is. Mense, los tog sulke denke. Dis 'n nuwe jaar. Almal moet lewe.



Khorixas farmer looses 16 livestock mauled by a leopard. . . Janee, now that lions were relocated to hunt elsewhere its leopards who are blamed. With the govt's new sky high vergoeding rates it is obvious that stock killings will increase dramatically. Easy way of making money. What a farce!



Keetmanshoop Regional Office stel onderwysers uit die Noorde aan in die //Kharasstreek wat nie oor akkommodasie beskik nie terwyl gekwalifiseerde onderwyser wat oor akkommodasie beskik en met vele jare ondervinding, oor die hoof gesien word. Charity begins at home!



Ongelooflik hoe mense tog so lekker korrup is! Nou verkoop hulle sommer nog die lions saam met die hunting order.



Enige taximan van Windhoek moet lees. Julle moet skoonmaak die sitplek van jou taxi. Og, as ek aantrek my werkklere dan kom ek by die werk en my goet stenk van die pes en helle is vuil. Pas op die sitplek en die kinners. Ek sal net vat die anner mooi taxi. Jy kry nie my geld.



Ons wil net dankie sê aan Aranos polisie en gemeenskap vir hulle vinnige optrede teen diewe. Hou so aan.



Ja, 2018 is realiteit sonder enige verandering of verbetering. Niks! My vrou gaan na die abbatoirs en koop 1 slagding. Prys dieselfde as verlede jaar, N$64,00. Ek het tot die konklusie gekom ons wat brandarm is, sal seker net byhou nog die jaar, maar volgende jaar sal ons nie weer vleis kan eet nie. Arme Namibië. Ek en my burgers sal seker net by burgers uitkom. Daai een het darem 'n vleis-“patty” soos die Ingelse sê. Groet boudtjops. Mmmmmmmm, mmm, mmm?



Burgerhoek, 2018 is jou jaar. Sondag 21 Januarie om 15:00 vergader ons oor lopende water, riool en die aktes van ons erwe. Vir te lank moes ons aan die agterspeen suip. Ek het nuus vir Rehoboth, by die volgende verkiesing gaan ons die bordjies verhang. Sien julle Sondag in die grootste massa. - Die Vuurvreter



Dit maak my so seer as ek sien hoe vrek kleinvee. Wens net ek kon van hulle help. Het grond wat goed is vir vee; bos en blaar, maar familie het net bees. Hoop ek kan net 'n hanslam kry. . .



Mense wat so vol in koerant was oor tenders kla ok nou oor Councillor wat glo die skool se geld geëet het, of beskerm julle hom nou?



Pathways Afrika Konferesie - daar is mos nou almal mooi bymekaar. My vraag: Hoekom skep ons aspris nou 'n mens-dier-konflik met die uitsit van leeus in 'n bewoonde gebied?



Dear Ms Simana, Executive Director of the Namibia Civil Aviation Authority. I hope that you will give more Namibians the opportunity to prove that they are capable of being aviation experts. We are tired of being excluded from management positions that a currently mostly filed by foreigners. There is nothing demoralising like the ICAO project office at the NCAA. Why are under qualified persons appointed while people with masters degrees are not? Just as was the case with the Aerodrome Inspector position. Can the executive director of the NCAA please explain. The president is assuring us on a daily basis but it seems that this is not true for organisations such as the Namibia Civil Aviation Authority. The topstructure of the organisation is mostly occupied by foreigners. The excuse from the board and executive director is that Namibians don't have the necessary qualifications. Does this means that no efforts were made to train Namibians or are Namibians too stupid to be trained? How is this possible after 27 years of independence. I think we need the president to intervene in the NCAA.



Paulinum (ULTS) students let us welcome our new ELCRN lecturers! They are: Prof. Christo Lombard, Prof. S.M. April and Prof. Petrus #Khariseb. Well done ELCRN!



Air Namibias service leaves a lot to be desired: on an overseas flight at least 2 rows of TVs did not work. My seat could not decline. No tomatoe juice. In stead of vegetarian meal vegan was served which does not deserve describing. About 50 percent of tourists are pensioners yet courtesy busses bought for hundreds of millions some years ago to carry / fetch passgers to / from plane / airport are still not used. Pathetic airline service!



Rehoboth se mense, ek is bekommerd oor die twee kerke in Blok E wat mekaar haat. Wil hê julle moet Lukas 13 lees.

Kommentaar

Republikein 2025-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer