SMS'e vir 11 Desember 2018
SMS'e vir 11 Desember 2018

SMS'e vir 11 Desember 2018

"Huurbeheer is nodig . . ."
Mandy Rittmann
Huurbeheer is nodig, sodat mense ophou buitensporige huur betaal vir 'n eenslaapkamer bediendeblyplek in veral Windhoek-Noord. Dit sal ook die ontvanger van inkomste in staat stel om baie wat nie huurinkomste verklaar nie, tot orde te roep. Die huurpryse word ook opgejaag deur agente wat seker maak hulle kry ook 'n goeie kommissie in die sak. Op die manier kan verhuurders ook bygekom word wat nie huurders se deposito terugbetaal nie. Verhuurders kom met moord weg vir die prys wat jy moet betaal en die toestand van huise. Hoop vir die beste.



Op bl. 5 van ons koerant op 7 Desember loof Hage sy vet ministers en net na dit op bl. 6 is dit chaos . . .



Die hele Namibië weet dat president Hage Geingob 'n korrupte en opgemorste, bankrot regering geërf het en dan praat sommige ondankbare mense dat die president die ministers gelukwens vir goeie diens. Terwyl hulle kamstig nie werk nie. As jy nie oë het nie, kry asseblief 'n bril. Hou tog op kritiseer en laat ons Namibië opbou. Waarlik, die ministers het goed presteer. Laat ons hulle net ondersteun. Voorspoedige 2019. Dankie.



Ek wonder hoe al die karre in Angola met hulle brandstof kan ry, maar ons kan hier nie daarmee ry nie.



Skynbaar is die regering erg bekommerd oor my veiligheid, daarom die verpligtende dra van veiligheidsgordels. Maar glad nie so erg bekommerd oor my veiligheid wanneer dit kom by misdaad, diefstal, verkragting, molestering of kan nie motor bestuur nie. So eintlik is hulle nie bekommerd oor jou en my veiligheid nie. Sien, daar hoef niks ondersoek te word as ek nie 'n veiligheidsgordel aan het nie – dis net kaartjie skryf en klaar. Dis waaroor dit gaan, niks makliker om geld te maak nie.

– Paul W.



In SA is selfs groot en sterk maat­skappye soos Vodacom vrek bang vir 'n politieke vuurvreter soos die EFF wat geweld sien as 'n politiek hefboom. In onse Namibië blaas die groot unies ook maar die fluitjie en onse mense gehoorsaam slaafs. Ja, die wêreld is op sy kop en onse mense loop maar op onse hande om te kan sien. – Gaürtsé Kooper



Ek dink persoonlik dis 'n skande dat die onderwysers so behandel word deur die ministerie van onderwys. Hulle het hard gewerk deur die jaar. Kyk maar net as die uitslae van die afgelope eksamens bekend word, dan word hulle geblameer vir swak diens. Nou moet hulle wag vir salarisse. Die pensioene word dan vroeg uitbetaal. Min. Katrina moet sorg dat sy uit die hof bly, dan sal dinge beter gaan.



Ek weet nie hoekom ons broers so aandring op voorvaderlike grafte nie, want die Bybel is baie duidelik in Prediker 9:5. Die dooies is bewus van hoegenaamd niks, met ander woorde, hulle is nie in die hemel nie en ook nie in die hel nie. So terloops, daar is nie iets soos 'n hel nie. My broers van Stinkwater moet julle nie moeg maak nie.



Kinderverkragter van 8-jarige wat al op verskeie beweerde verkragtings uit op borgtog is se hofsaak weer uitgestel, omdat dossier nie in die hof was nie? Wanneer gaan die reg die polisie en verantwoordelikes begin vasvat oor sulke slordigheid en minagting van die hof?



Excellent comment in the papers on the president's self-praise and that of his cabinet, who all failed miserably. Quote: only the shameless have the courage to congratulate themselves amid glaring failure showing they are out of touch with reality! So true!



Met dagga wat net lê en wag vir die afkondiging oor sy wettige gebruik, laat dit my meer en meer verstom oor die mensdom se wik-en-weë!

– Zapata



Ek ken bruin, stink goed as ek hom sien. NamibRe lyk vir my na een daarvan. Niemand kan ons regering daarvan beskuldig dat hulle dom is nie. Hier gaan hulle lekker geld maak. Probleem is net dat wanneer hulle 'n eis moet betaal, gaan daar niks van die miljarde wat in die land moet bly oor wees nie, want die kietie gaan net so leeg gesteel wees soos al die ander regeringskieties.



Kan die Basters nie maar asseblief hulle eie koerant kry nie? Hulle is alewig aan die stry met lang briewe in die Republikein wat niemand lees nie. Die koerantjie is so dun dan neem hulle nog waardevolle spasie op. Kan van Wyk, McNab, Dent­linger en wie ook al ons gewone siele hulle gesanik spaar.



Is there a Rent Board where one can report landlords who are ­overcharging for domestic rental since property prices dropped due to the economic crisis? Where can one report landlords who are not ­declaring their income from ­domestic rent? Way too many who are charging high rent and not declaring.



Dit is ongelooflik hoeveel groot vrag­motors vanaf laat in die namiddag tot in die oggend nog deur Swakopmund beweeg. Selfs in die dag glip hulle nog deur.



Wat maak Swakopmund se munisipaliteit? Het Saterdagaand deur Swakopmund se hoofstraat gery om die kersliggies te kyk, maar watter teleurstelling. In Sam Nujoma-straat en in die straat wat van Walvisbaai inkom, werk 'n groot, groot aantal liggies of net gedeeltelik of glad nie. Hulle het 'n hele jaar tyd om al die ligte te toets en te herstel.



Air Namibia, julle diens is verby pateties. Nie weer Team Namibia vir my nie.



Weet julle dalk hoeveel geld dit kos om ryk te wees? Dis nie min nie, vra my, dit kos 'n hengse klomp geld!



Cimbebasia se honde se blaf!

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.28 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 387.56/OZ UP +0.41% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.27% | Zinc US$ 2 979.50/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 83.45/BBP DOWN -0.0039 | Platinum US$ 1 054.66/OZ DOWN -0.0066 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.28 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 387.56/OZ UP +0.41% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.27% | Zinc US$ 2 979.50/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 83.45/BBP DOWN -0.0039 | Platinum US$ 1 054.66/OZ DOWN -0.0066