SMS'e vir 11 Augustus 2020
SMS'e vir 11 Augustus 2020

SMS'e vir 11 Augustus 2020

". . . straf net mense . . ."
Mandy Rittmann
Ons moet maar net ons maskers dra. Help nie ons perk mense in nie. Ons straf net mense daardeur en die verspreiding van die virus word in elk geval nie minder nie. Ons moet maar net na onsself kyk.



Let them who wanted Nelius Becker removed from the Fishrot investi­gation be investigated first. Edward Mumbuu please keep up the good work. Keep on asking uncom­fortable questions and demand answers.



Minister van gesondheid, kyk tog na ons gemeenskap binne en buite Karasburg. Laat een dokter tog die buitepasiënte help en die ander een pasiënte in die hospitaal, want ons is nog net so opmekaar, rye vol. Hoe sal Covid nie versprei? Kyk na Karasburg-staatshospitaalpasiënte se gesondheid asseblief, sodat dinge kan verander.



Regstelling in verband met fopnuus in die media: Die MV Rhosus skip het geseil onder die vlag van Moldovia en het behoort aan Teto Shipping in die Marshall Eilande en die eienaar van die maatskappy is van Cyprus.



Ons wil al ons gereelde en nie so gereelde Hentiesbaai-kliënte baie dankie sê vir hulle ondersteuning gedurende hierdie moeilike tye. Ons waardeer dit opreg. - George Holl en Coffee House-personeel



Sies, julle Swakopmunders, wat die hele dorp in 'n stinkende, onhigiëniese hondetoilet omskep! Sies man, sies! Geen woonstelblokke in sig. Alles huise met erwe, maar hond moet sy gemors oral maak, behalwe in sy eie erf. Onaanvaarbaar! Tel op jou hond se gemors asseblief.



Waaroor gaan die bohaai oor rassisme? Ras, rasse-onderskeiding, rasseklassifikasie en rasverwysing is so oud soos die mensdom self. 'n Mens begin die goed eers verstaan as jy kennis en begrip van die histories-soiologies-antropologiese en nie slegs woordeboekbetekenis van die begrippe volk ras en nasie het. Dit maak nie saak van watter ras, nasie of volk jy is nie. As jy sekere dinge doen, gaan sekere goed met jou gebeur. In Rehoboth is 'n baie mooi en gepaste gesegde: Dit wat jy oorkom, is wat jy kortkom. Dit is dalk wreed, maar dit is waar. As ek 'n rassis is omdat ek onderskei op grond van bogenoemde begrippe, laat dit dan so wees. Die probleem kom as 'n mens op grond van die begrippe diskrimineer. As enigeen 'n intelligente en ingeligte polemiek of argument wil voer, moet die persoon hom of haar asseblief vergewis van die begrippe.



Wil tog net die nommer vra van smeertannie wat eenkeer in koerant was.



Ons sien binnekort die grootste geldmaak-bedrog­skema in SA in die ­mensegeheugenis. Ons is 'n paar maande weg van die entstof vir Covid-19.



Etse, die land is bankrot verklaar, maar die minister van finansies word bevorder tot eerste minister, die uitvoerende direkteur geniet permanente verblyf by ministerie van finansies. Hulle twee was dan in beheer tot die bankrotkap uitgekom het. Wat is daai nou? Wat gebeur

in ander lande.



As Keetmanshoop se krag af is, speel geen FM, SW, AM ­battery-aangedrewe radio nie. Vyf tot ses jaar gelede kon mens inskakel op enige stasie. Glo my, op AM-golf kry jy net Chinese en BBC radio met 'n gedruis in jou ore. Kan enigiemand vir my sê wat aangaan? Het dit te doen met staatsintelligensie, want vroeër kon mens Radio sonder grense op short-wave kry, maar die is ook nie meer beskikbaar op TV of radio nie. As die krag afgaan, is die radiofrekwensie en Keetmanshoop se munsipaliteit toe. Selco is polities gedrewe ­uitgeskakel en vervang met julle keuse van kragvoorsiening en nou het ons meer kragonderbrekings as ooit tevore. Sondag was dit weer van 07:00 tot 20:30. - ­Keetmanshoop



Geagte Governor van Hardap Region. Kyk tog asseblief na Rehoboth, Blikkiesdorp, Blok E. Ons gebruik toilette wat ons self skoonmaak, nog in dié tyd van Covid-19. Dit is 37 jaar en in die tyd van siektes. Kan ons ook darem afspoeltoilette kry asseblief, asseblief!

Kommentaar

Republikein 2024-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Weather: Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%