SMS'e vir 10 November 2021
"...honger kom kuier..."
Daar is hy, daar kom dit nou weer uit hoe Swapo geld vermors, mense het nie kos of huise nie en die arme skoolkinders het nie skoolboeke nie, want julle wat Swapo is het lang vingers. Siessa skaam julle!
The Klein-Windhoek River is full of robbers and squatters. The area is full of human faeces. Traps are set everywhere, the small wild animals are tortured. The trees are chopped down. When will City Police clear this dangerous area?
SWAPO, weet julle hoe korrup is julle. Hierdie land gaan onder met al die steel. SWAPO is die staat, kyk hoe lyk dit alles word gesteel. Gaan aan, honger kom kuier vir hierdie pragtige land.
’n Supermark in Mariental doen soos hulle wil met werkers en die union sit en eet net mense se gelde. Die area-bestuurder beledig die werkers.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie