SMS'e vir 10 Maart 2021
"Hier kom sommer . . ."
NamPower beweeg op uiters gevaarlike dun ys wanneer hy die kragtoevoer na Cenored Okahandja staak. Wat van sy eie growwe nalatigheid om nie betyds op te tree teen wanbetalers nie? Het hulle dan nie regsadviseurs nie? Hier kom sommer groot siviele eise. - Herman Kriel
Seal Caterers, gee ander ook ’n beurt. Julle pluk al lank van die boom van goed en kwaad. Jou beurt is jou beurt.
Uit Kollig: Liewe Magaret Bennett is lief vir versies maak. Sy sê selfs God lees haar Flenters. Pragtig! Daarteenoor sing Wilde Kind in hul liedjie Sunscreen oor mens se smagting na onverskilligheid. Ai toggie!
NamPost is nou hopeloos! Het Donderdag versoek dat ’n pakkie opgelaai word in Windhoek-Wes en ’n reference nommer gekry per e-pos om 14:37. Dit is ook nie Vrydag opgelaai nie. Ek het al Vrydag en Maandag gebel, maar is nogsteeds nie seker dat die pakkie opgelaai sal word nie.
MultiChoice! MultiChoice! Please explain how and why tvN Africa Channel 134 are Chinese soapies in their language with English subtitles. What has that got to do with Africa and why are you replacing other channels with this. Signed: not a problem with the Chinese but with foreign language with English subtitles.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie