SMS'e vir 10 Maart 2017
SMS'e vir 10 Maart 2017

SMS'e vir 10 Maart 2017

“ . . . jy is alle Namibiërs ’n antwoord verskuldig.”
Gerine Hoff
Lees mens van die voortgesette betrokkenheid van die Noord-Koreane in Namibië en die regering se vroom versekering dat hulle niks met Noord-Korea te doen het nie, dan wonder ek hoeveel ander beloftes van die regering ’n mens jou op kan verlaat. Skande dat, soos in Suid-Afrika, mens jou regering nie kan vertrou nie. Die leuen het die nuwe waarheid geword onder leiers.

Geagte minister Shifeta, ek dink ons as wettige burgers van Namibië moet weet van watter lande is die ander 102 misdadigers afkomstig wat in die statistiek verskyn in Republikein van 6 Maart. Hulle moes tog met paspoorte oor die grens gekom het.

Die SUN sê volgens die huidige huurwet mag net 7,5% van huisverband as huurgeld gevra word. Kyk nou net hoe is ons uitgebuit deur gierige huiseienaars! Ons huurgeld is hul totale verbandbedrag!

Beter belastingvordering kom! Een vraag/noodroep aan die minister van finansies: Gaan dit die invordering in China Town en Chinese besighede in die res van die land insluit, waar daar van MILJARDE N$ se belastingontduiking gepraat kan word? Hoekom word net ons Nam-burgers geteiken? Erg bekommerde Namibiër

Begroting - dis nou tyd vir die staatsamptenare om te begin werk en minder te "loaf", staak en toyi-toyi om hul allemintige 45% van die begroting te regverdig.

"Job charged for ‘insulting’ Huang": Die Swapo-politburo kan tog nie ernstig wees nie! Wys nou net waar lê hul lojaliteite. Beslis nie by Namibiërs nie.

Wonderlik. Nou’s daar ’n malaria-uitbreking en PSEMAS betaal nie dokters nie. Wat lê vir ons voor?

Staatspasiënte word van noodmedisyne weerhou weens betalings wat die ministerie van finansies nie maak nie. Maar in dieselfde asem word staatsamptenare se salarisse met 15% verhoog. In watter wêreld maak dit sin? Aan die een kant is dit ’n geval van lewe en dood, en aan die ander kant is mense verryk wat reeds verskeie voordele soos behuising geniet.

Liewe president Hage, wat gaan jy met die tameletjie van Noord-Korea maak? Wat gaan met ons reeds sukkelende ekonomie gebeur as die VN ons uitskop? Gaan verdediging se reusebegroting meestal aan die Noord-Koreaners? My liewe president, jy is alle Namibiërs ’n antwoord verskuldig.

Die Swapo "rally" vir Saterdag te Keetmans is niks anders as magsvertoon nie. Stemvee sal met busse van oral aangery word. Dis glo gemik teen die Landless People's Movement. Ons hoor dit sal ’n groot makietie wees, die getalle sal kunsmatig aangepas word om die Grondloses se massavergadering onlangs te wil oorskadu. Kom dans, "comrades", en as julle teruggaan, vat net die leë beloftes van onafhanklikheid saam. We are not interested, nor impressed at all! Tseibville

N$13 miljoen dollar vir ’n huis in Academia? Iemand het weer lekker geëet. Korruptes word al meer skaamteloos.

Telecom se internet-afdeling: Is dit regverdig en logies dat as mens se internet by julle geblokkeer word oor agterstallige betaling, jy steeds "gecharge" word vir jou maandelikse "service fee", al kon jy geen "service" van julle ontvang nie?

President Hage, ons het gedink jy sal korrupsie in die "goverment" stop, maar jy doen niks. My vraag is, is jy die regte persoon as president van ons land, Namibië?

Kan iemand wat self dissipline nodig het op ’n dissipline-komitee dien? Kan iemand wat nie ’n voorbeeldige lewe lei nie, ander berispe?

Job Amupanda kry 50%, 60% en 40% van Swapo ondersteuners wat hom ondersteun. Ek is Swapo ondersteuner wat by Swapo reëls hou. As Job oorneem bly ek maar net Namibian wat nie stem nie.

Job Amupanda, ek staan by jou oor Jack (Dragon Draak) Huang. Is dit waar dat hy die uitnodigingsbrief aan die smokkelaar van 18 renosterhorings, Ye Zhiwei, gestuur het om in Namibië te kom kuier? Zhang Fei wat kamma volgens die pleitverduideliking van Ye vir hom die horings in Windhoek gegee het, is eintlik die naam van ’n bekende Chinese “warrior”. Is Zhang Fei eintlik Jack Huang?

Uiters swak! Onderwysers van Parkies word belet om vergaderings by te woon waar hul name beswadder word, maar nie geleentheid gegun word om hul kant te stel nie. As ouer van die skool, skaam ek my dood. Uiters onprofessioneel van direkteur om hulle uit skoolsaal te sit.

To the owner of nr. 15 Sartré Str. Academia. Your tenants are causing a lot of grief. They make a lot of noise every night, so much so that people who live as far as six houses from them are bothered by it. We have schoolkids and jobs. We need our rest, but your tenants deprive us of our sleep. Calling City Police doesn't help. As soon as the police leave, they just carry on. It is 23:48 and we can’t sleep! Please do something!

Ouers, as wintertyd afgeskaf word: As u 07:30 begin werk en u ry u kind skool toe, kán u hom/haar mos by die skool aflaai. Daar is onnies wat vroeg skool toe kom, so ook ander kinders en dan is daar ’n veiligheidswag.

Dit lyk my die grootste sonde wat mens deesdae kan pleeg is om by ’n stopteken te stop?!

Kan DStv nie ons pensioenarisse in ag neem en ons bietjie afslag gee nie? Dit bly net opgaan, pensioen nie.

Ek soek asseblief ou klere, skoene en komberse vir baie behoeftige mense. Kan ook self by u plek kom oplaai. Skakel Angelika by 081 229 5444. Baie dankie by voorbaat.

DStv, te veel sokkerkanale. Wat van rugby? Betaal ons vrek, maak ’n plan.

Ek het na amper 16 jaar se motorbestuur in Windhoek geleer om net soos die taxi's en padvarke te bestuur, en raai wat? Ek kom niks oor nie. Ek stres nie meer nie en die taxi-drywers is versigtig vir my.

Ek stem saam met ander lesers dat ons DStv elke dag swakker word, net sokker en ander goedkoop programme. Dit terwyl koste toeneem. Tyd vir kompetisie!

Ek wil graag vir Jody by Standard Bank Hyper Khomasdal Mall hartlik bedank vir haar opregte vriendelike diens. Hou so aan, ons waardeer dit baie.

Hoe durf die karwassers kwaad wees (Windhoek Express)? As hulle van die begin af by die reëls gebly het, was hulle nie gesluit nie. Nou het hulle ’n mondvol te sê.

NaTIS-kantore in die land: Is daar dalk een oor wat nog goeie diens kan lewer?

Julle moenie so sleg van Rehoboth praat nie. Doen beter, jy wat so baie praat.

Ons moet een ding mooi verstaan: tydens die "struggle het verskeie kommunistiese lande Swapo gehelp met die "independence struggle". So now it's payback time. Hoe klap jy nou die hand weg wat jou gehelp het toe jy hulp nodig gehad het ? Jy kan nie. Watter beloftes is gemaak daai tyd? ’n Mens kan maar net wonder. Bly sal hulle bly.

Ag tog, Usakos, julle sal bly verloor. Met julle polisie sal die skelms die oorhand kry.

Waar kan ek ’n boekie vir beginners kry om blokfluit te leer speel?

Dankie Republikein dat julle die eerste foto van Spin City se gemors geplaas het. Name and shame!

Werk op Hentiesbaai: Daar is min werksgeleenthede met baie ouer mense wat kom aftreeplek soek. Baie jongmense kom om werk te soek. Hulle kry swaar en word ander mense se probleem. Soos die geval van die een wat na 14 mense moet kyk, maar ook werk soek. Jammer, maar dit is hoe dit is. As jy werk het, hou dit en sê dankie.

Eto! Wat moet ’n mens maak en blok E se lokasie en Rehoboth? Ons kry swaar van die batsotsos. Ons kan nie slaap en winkel toe loop om kos te koop nie. Hulle "rob" ons en rand ons aan. Die polisie moet kom, asseblief.

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.19 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.19 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 378.14/OZ DOWN -0.0058 | Copper US$ 4.85/lb DOWN -0.0101 | Zinc US$ 2 979.80/T DOWN -0.15% | Brent Crude Oil US$ 83.67/BBP UP +0.48% | Platinum US$ 1 060.76/OZ DOWN -0.0085 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.19 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.19 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 378.14/OZ DOWN -0.0058 | Copper US$ 4.85/lb DOWN -0.0101 | Zinc US$ 2 979.80/T DOWN -0.15% | Brent Crude Oil US$ 83.67/BBP UP +0.48% | Platinum US$ 1 060.76/OZ DOWN -0.0085