SMS'e vir 1 Oktober 2020
"...dagga loop op vir voete..."
Koerantberigte skree uit oor oupa wat sy eie kleinkind verkrag het. Is dit die oupa se biologiese klienkind of tradisionele kleinkind? Die daad bly afstootlik, maar sal graag wil weet? – Rouwlina
Die dagga loop op vier voete in Donkerhoek, Khomasdal. In dieselfde woonbuurt is daar drie kerke en voor, langsaan en agter dié kerke word die dagga gerook asof dit hoog mode is onder die tieners. Ek wil net weet, kan die kerke nie saamstaan en help om die daggarokery te probeer bekamp nie.
Ek sal graag wil weet, hoe geloofwaardig is die dokter se bedoelings wat ’n onderwyser afboek tot sy gerieflik aftree en dit nadat sy alreeds die hele Covid-tyd kamma van die huis af gewerk het? Stop tog asseblief net hierdie korrupsie!
Bure teister en raak nie geholpe! Die probleem is by jouself. Maak jou saak eers met Hom en dan jou bure reg en jy sal gehelp word!
Kan Chantal Louw, asseblief sê waar sy die pragtige foto van ’n wintersonsondergang geneem het. Sal baie waardeer.
As iets nuut is, kan dit nie normaal wees nie en as iets normaal is, kan dit nie nuut wees nie. Moet ons nie liewer praat van die nuwe lewe na corona. - George Holl
I would like to recommend Dr. Uvatera from the Covid-19 testing team at Robert Mugabe clinic. Thank you Dr for your kind assistance on 03 September 2020. Thank you for being observant and considerate towards disabled people. May God bless you abundantly.
Is dit waar? Die nuwe WHS-prefekte vir volgende jaar, koshuisprefekte is ontgroen deur hulle te beopdrag om hulself met vullis uit vullisblikke te was. Dit is uiters onverantwoordelik om sulke onhigiëniese goed in hierdie tyd toe te laat, waar is die toesighoudende onderwysers? Sies WHS.
Die wit demo voertuig van Indongo Toyota. Meneer, hoekom moet jy elke dag so jaag tussen Windhoek en Rehoboth, dit lyk jy word gejaag van satan.
Wonder maar net in watter Cymot in Namibië mag net 5 mense in die winkel wees, soos in Rundu?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie