SMS'e vir 1 Desember 2020
"Hulle het beter navorsing..."
We are one! LPM! LPM we are one. Ek wil my dank uitspreek aan Gochas se LPM-lede wat die vertroue gehad het, wat agter die party gestaan het. Kiesers, u het bewys dat die verwagting hoog is. Baie dankie aan mnr. Steenkamp en mnr. M. Meyer, julle is ons staatmakers vir bystand met vleis. Mag God julle ryklik seën. Dankbare Gochas-kieser.
Mnr. Geingob, ek wil net iets sê in verband met die aanval op die sogenaamde wit mense. Swapo-party word nie teen oorlog verklaar nie. Die party se grondwet, ens. is niks mee verkeerd. Dis julle wat Swapo gefaal het deur vir die mense te lieg, te bedrieg en swak dienste te lewer.
Die daggadebat, oor moet dit in Namibië gewettig word al dan nie, is doodeenvoudig. Volg net Suid-Afrika se beleid daaroor tot op die letter. Hulle het beter navorsing as ons ooit kan doen, reeds gedoen. - SAP&H
Waarom ry so baie motoreienaars wat in Rehoboth woon met Windhoek registrasienommers? Verkeersbeamptes van Rehoboth kyk na dit.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie