SMS'e vir 1 Desember 2017
SMS'e vir 1 Desember 2017

SMS'e vir 1 Desember 2017

“. . .gereg nou geskied. . ."
Mandy Rittmann
Baie dankie dat gereg nou geskied. Vrouens is die lewe nie gespaar nie, so jul is eintlik begenadig om nog te sit en miskien tot bekering te kom en miskien genade te vind. So jammer daar was nie genade vir die vroue nie!



Minister Shifeta, dit is goed om te sien u was die spreker by NAPHA se AJV. Het u met u eie oë gesien hoe min swart mense is betrokke by NAPHA en word toegang gegee tot ons land se wildbron. Dit is nogsteeds in die hande van 'n paar wittes wat alles probeer om dit vir hulself te hou.



"Teaters van die dood": Toestande en tekorte by staatshospitale is skandelik. Dit grens aan krimineel hoe min die regering van die mense dink, want hulself gaan net na die luukse hospitale of oorsee. Ek hoop dit is 'n "eye opener" vir die mense op die straat! 40 miljoen vir luukse opknapping by staatshuis is baie belangriker as julle! Wat 'n teleurstelling en hoe onbekwaam is ons regering! Sies tog, skaam julle!



Shifeta vat anti-jagters vas: Jag lei tot groei in wildsbevolking? Dit is 'n leun wat jagters laat beter voel, want “last time I checked each hunted/killed animal makes it one less! Nature knows exactly what it's going, it does not need mankind to regulate it!"



SMS Dippenaar moet boet: Harry het net 1,5 jaar gesit en Dippenaar is nie mans genoeg om verantwoordelikheid te vat vir sy dade nie. Dit gaan nie oor gereg nie, dit gaan oor wie of wat jy is, hoe ryk jy is en hoe goed jou prokureur is, dis al.



Jy wat so klippe gooi na Jandre Dippenaar. Het jy nog nooit iets verkeerds gedoen nie, maar daarmee weggekom? Jy was gelukkig, hy nie, dis al verskil.



Dippenaar moet 5x lewenslank kry. Hy het onskuldige mense se dood veroorsaak.



So! SME bank liquidated which means hundreds of people loose their hard earned money. Employees loose their jobs but incompetent management team who illegally, irresponsibly caused the bankcrupsy walk free. No consequences but somebody got rich! What a sick justice system!



Grootfontein munisipaliteit en die land se staatshospitale is simptomaties van 'n kultuur en werksetiek wat dink dat 'n rede en 'n verskoning een en dieselfde ding is.



Dankie Tanja Bause vir jou wonderlike artikel oor Ripley! Mag julle geseën wees!



Kindermishandeling: Ouers moet tog daarop let dat oppassers behoorlik opgelei is om na kinders te kyk. Verwaarlosing is ook 'n vorm van mishandeling.



Munisipaliteite hier en in RSA is baie onregverdig. Byvoorbeeld, as Jan nie sy rekening betaal, word sy diens dadelik afgesny, maar as Klaas nie betaal, word sy diens nie gesny. Nou wanneer die munisipaliteit nie sy skuld by NamPower of NamWater kan betaal, dan word alles afgesny. Jan wat elke maand betaal het en Klaas wat glad nie betaal het. Waarom sny munisipaliteit nie almal wat nie betaal se dienste dadelik af, dan sal daar nooit probleme wees.



Nou dat ek nie meer werk en net oor 60 is, wil ek graag by die buurtwag aansluit. Word gesê, oom is te oud. Wees baie versigtig! Die meeste mans in die land tussen 50 en 70 het in die weermag gedien. Die opleiding was wêreldgehalte en wat is oud?



Hier is 'n haarsalon in Keetmanshoop. As jy 'n hongerte vir stories het, gaan net daar. Net so ver!



Jakkalsputz lyk nog steeds pateties, daar word gou net goedkoop herstelwerk gedoen. Wys jou wat hul van ons vakansiegangers dink, maar wat verwag jy. Enige plek waar die staat betrokke is, is 'n gemors, want daar is geen behoorlike toesighouding of 'n belangstelling in hul werk nie. Geen trots! Ek kry skaam om daar te gaan kamp. Kamp maar in Henties.

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.18 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.18 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.43/OZ DOWN -0.0052 | Copper US$ 4.85/lb DOWN -0.0095 | Zinc US$ 2 979.80/T DOWN -0.15% | Brent Crude Oil US$ 83.71/BBP UP +0.52% | Platinum US$ 1 060.61/OZ DOWN -0.0086 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.18 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.18 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.43/OZ DOWN -0.0052 | Copper US$ 4.85/lb DOWN -0.0095 | Zinc US$ 2 979.80/T DOWN -0.15% | Brent Crude Oil US$ 83.71/BBP UP +0.52% | Platinum US$ 1 060.61/OZ DOWN -0.0086