SMS'e vir 1 Augustus 2016
SMS'e vir 1 Augustus 2016

SMS'e vir 1 Augustus 2016

Gerine Hoff
ACC neem polisie in hegtenis. Sies! Waarheen is ons land op pad onder die huidige regime? Namibië, die land van korrupsie op die hoogste vlak. Sies!

Prysenswaardig! Rêrig dankie aan munisipaliteit vir waterboetes. Net jammer die groot vermorsers betaal lag-lag uit hul agtersakke vir dit. Die piepiestraaltjie is ’n wenner. – Oom Peet

Nou vra ek! Die stories oor die Namibiese burgerskap, as die ouers werkpermitte en so aan het, wat dan van die rugbyspelers wat in die Namibiese span gebruik word? ’n Speler se ma was ’n Namibiër, maar het getrek met onafhanklikheid. Hy is gebore in RSA, maar nou mag hy vir Namibië rugby speel? Dubbele standaarde?

Baie dankie vir die twee sakke mieliemeel wat ons op Kosis ontvang het. Ons het verlede keer op Berseba mieliemeel, vis, kookolie en dies meer onvang. Waarom is daar ’n verskil tussen die hulpbehoeftiges?

Die Rehoboth Council is besig om daai 300 gewraakte erwe en nog 65 aan enkeles te verkoop ten koste van die duisende grondloses. Council verkoop ’n 1 800 m² erf aan ’n sekere persoon wat sonder om ’n sent te betaal dieselfde erf vir N$380 000 verkoop. Mense, kom ons tree op teen die Council. As die minister hierdie grondaansoeke goedkeur, kan sy chaos verwag. Die kettings om een van my mense was die kettings om almal. Die kettings om almal was die kettings om my. Dit was die woorde van Madiba. Staan saam met my! – Die vuurvreter

CoW kom sny my water af terwyl my rekening betaal is? En dan nog boete betaal om weer aangesluit te word? En nog weer 15% waterheffing? Nee man, julle is met daylight robbery besig. Kyk na die groot waterverbruikers wat krag probeer opwek en krag baie goedkoper kan invoer? Nee CoW, julle lieg en besteel ons.

Staan op, al die in­woners wat nou so gebuk gaan onder City of Windhoek. Wie se skuld is dit dat ons in die penarie sit? Ons betaal elke druppel water, probeer alles om te bespaar, dan wil hul nog water kom afsny.

Ek wil van die Windhoek munisipaliteit weet, die 40 000 liter afsnypunt. Is dit 40 of 400 soos dit op ons maandelikse state verskyn?

Is u ’n gereelde deelnemer aan Republikein se SMS’e en briewekolomme? Maar gebruik u werkgewer se selfoon en rekenaar agter sy rug en in werkstyd? Dan is u korrup/skelm. Hoop en vertrou dat u gewete u sal ry voor u daarmee aangaan.

Kan nie glo dat N$58 miljoen wegraak by RHB dorpsraad nie. Is die mense dan so untouchable dat ACC ook niks doen aan die korrupsie en diefstal nie? – Great uncle Rehoboth



Oral praat die inwoners om NamWater en City of Windhoek aan te vat vir hierdie penarie waarin ons nou sit van watertekort. Dit is uit en uit hulle skuld dat tuine wat met duisende dollar en moeite geskep is, nou tot niet is. Dis tyd dat ons almal opstaan en nie net praat nie, maar iets doen. Ons kan nie so aangaan en uitgemergel word nie! Praat van water afsny . . . al betaal jy jou rekening en dan nog die een verhoging na die ander. Almal wat hiermee saamstem, kom ons staan op, of gaan ons toelaat dat ons so gebuk gaan onder ander se foute?

Jammer dat ek ondankbaar klink, maar tog net ’n vragie aan die eerste minister: U droogtehulp, ver­skil dit van streke? Dink in u hulpprogram aan bietjie kookolie asb. Ons in Hardap sal dit waardeer.

Ek het tog nie gewonder oor die uitslag van die ELKRN-sinode nie. Daar is nou twee waarnemende dekens in kring Windhoek. Tydens die kerk­bestuur het die kerk dinge deur­gemaak. Ai tog mense, die visebiskop betaal die guns terug wat hy deur A Kheibeb bewys is in die 2013-sinode te Tsumeb.

Wil graag weet hoekom dominees wat amper N$20 000 per maand verdien, nie belasting betaal nie?

Private kleuterskole moet asb. ondersoek word, want die werkers word ministry of labour se reëls misgun!

Vanoggend is my huishulp deur die taxibestuurder aangerand omdat sy met ’n N$100 betaal het. Haar gesig en lyf is geslaan en geskop. Sy is swanger. Haar geld is afgevat en selfoon gesteel. Wat maak ’n mens? Waarheen is die land op pad?

Hoekom kry sekere areas op Groot Aub water en sekere nie? Die water het gisteraand in Oshakati seker plekke gekom. Kyk tog laat elke inwoners tevrede gestel word. Ons het ook wettige watermeters. Asb. Ons het ou mense by ons huise. Kyk tog ons is moeg vir “ons werk daaraan”. Doen iets.

City of WHK, jul telefone is hopeloos! Kan daar asb. iets gedoen word met die ligte wat weke af is in Katutura gemengde 1, 2, 3. Ons sukkel te veel met die swak ligte anders sal daar nog stappe na die hoër gesagte gedoen word. Burgemeester, kan u help?

I opened a daycare in Otjomuise and accommodate 15 kids in my sittingroom and looking for any assistance with anything needed for a daycare. Please, any one who can help me can contact me on 081 679 7949. Thanks.

Is daar nie ’n hoë bloeddrukpil en ’n depressiepil sonder soveel newe-effekte nie? Ek is netso bietjie oor die 40, maar as ek daai pille gebruik, voel ek asof ek 80 jaar oud is. Rug is seer, kortasem, sweet, voel swak in die hele liggaam. Depressie-medikasie maak jou baie kere ook net meer depressief. Is daar iewers iemand met raad?

Is daar nie dalk ’n afslag vir pensioentrekkers op die Africa aartappelprodukte nie, veral vir diabete. Asb. Safranja. Dankie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%