SME Bank: Namandje onttrek aan saak
SME Bank: Namandje onttrek aan saak

SME Bank: Namandje onttrek aan saak

Dit blyk alle pogings misluk om te verhoed dat ondersoek na miljoene vermiste dollars gedoen word.
Catherine Sasman
Catherine Sasman – Die swaargewigprokureur Sisa Namandje het kennis aan die hoërhof gegee dat hy nie meer vir mnr. Enock Kamushimda en sy World Eagle Investments, asook die Metropolitan Bank of Zimbabwe gaan verteenwoordig nie.

Dít glo weens die niebetaling van regsdienste.

Namandje, 'n senior direkteur van Sisa Namandje & Co. Inc., het homself as borg en mededebiteur namens Kamushinda, MetBank en World Eagle vir tot N$400 000 verbind.

Die hoërhof het in Junie verlede jaar bepaal die waarborg van koste in die regstryd is N$600 000 is. Namandje se kliënte het aangevoer hulle kan nie daarvoor aanspreeklik gehou word nie en dit is verwerp.

Namandje het teen druktyd nie gereageer op ‘n navraag oor sy onttrekking aan die saak nie.

Ná sy onttrekking is Kamushinda en die twee Zimbabwiese entiteite geadviseer om ander regsverteenwoordigers te kry of hulself te verteenwoordig.

Die hoërhof het Donderdag Kamushinda se pogings om die SME Bank se likwidasie te stuit, nadat meer as N$200 miljoen uit die bank verdwyn het, van die hofrol verwyder

Kamushinda, 'n voormalige nie-uitvoerende direkteur van die SME Bank, asook verteenwoordiger van MetBank en World Eagle, het in Februarie verlede jaar 'n hofbevel probeer kry om die likwidasie van die bank en kommissies van ondersoek na die saak in beide Namibië en Suid-Afrika te stop.

Hy het ook 'n dagvaarding betwis om voor 'n kommissie van ondersoek in Namibië te verskyn. Voorts het hy protes aangeteken teen die erkenning en uitbreiding van magte wat die meester van die hoërhof aan die likwidateurs, David Bruni en Ian McLaren, gegee het.



Namibië se hooggeregshof het op 23 Oktober verlede jaar MetBank en World Eagle se appèl verwerp wat hulle teen die hoërhof se bevel teen die SME Bank aangeteken het.

Ook onder al die hofaansoeke om die wiele van die gereg te laat ophou draai, was Kamushinda, MetBank en World Eagle se poging om 'n hofbevel te keer wat die likwidateurs toelaat om minstens N$25 000 aan die SME Bank se deposante te betaal.

Terwyl die ondersoek na die verdwene miljoene in Namibië en Suid-Afrika voortduur, het die Gautengse hooggeregshof beveel dat die bankrekeninge van Moody Blue, AMFS Solutions (Pty) Ltd, Asset Movement and Financial Services CC en First Rand Bank Ltd bevries word om vir die likwidateurs toegang te verseker tot N$54 miljoen wat uit die SME Bank verdwyn het.

Die Suid-Afrikaanse hof het in September verlede jaar ook beveel die makelaarsfirma Peregrine Equity (Pty) Ltd mag nie N$11,5 miljoen aan Mamepe Capital Investments (Pty) Ltd van Mauwane Kotane uitbetaal uit ‘n rekening gehou in die naam van 'n maatskappy, KE2 Ample (Pty) Ltd, nie.

Die likwidateurs hou vol dat Kamushinda direk van die AMFS “gesteelde geld ontvang het” of “geld wat van die SME Bank gesteel is”. Ook dat dit in die rekeninge van twee van sy maatskappye, Crown Finance en Heritage Investments (Pty) Ltd, inbetaal is.

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.78 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.89 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.85 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.2 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79361.57 Up +0.93% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1732.62 Up +1.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 381.60/OZ DOWN -0.0043 | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0111 | Zinc US$ 2 974.50/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 83.47/BBP UP +0.24% | Platinum US$ 1 055.84/OZ DOWN -0.0131 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.78 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.89 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.85 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.2 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79361.57 Up +0.93% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1732.62 Up +1.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 381.60/OZ DOWN -0.0043 | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0111 | Zinc US$ 2 974.50/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 83.47/BBP UP +0.24% | Platinum US$ 1 055.84/OZ DOWN -0.0131