SME Bank: Krediteure kan hul geld kry

Krediteure wat deposito’s betaal het, kan uiteindelik hul geld terugeis ná verskeie pogings om ’n stokkie voor die likwidasieproses te steek.
Catherine Sasman
Catherine Sasman – Die meester van die hoërhof het op 8 November toestemming gegee vir die eerste krediteure- en ledevergadering van die SME Bank, wat tans gelikwideer word. Ken
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer