SME Bank: Beweerde plunderaars voor hof

Bykans N$50 miljoen van die N$250 miljoen wat in Suid-Afrika gewas is, het glo weer die pad na Namibië en die hande van plaaslike lede van die groter bedrogskema teruggevind.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Talle partye wat glo by die plundering van die SME Bank gebaat het, word nou in vier verskillende sake deur die likwidateurs Bruni & McLaren voor die Windhoekse h
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer