Slyp die lemme ook elders
JAN CALITZ SKRYF:
Darem jammer dat net sommige se salarisse gesny word (eintlik dus ook dié wat maar geag kan word as “staatsamptenare”), terwyl ons land se politici en regeringsamptenary sonder sulke drastiese stappe kan voortgaan.
Is dit nou tekenend van die soort simpatie en meelewing wat na jou landsburgers uitgestraal word terwyl jy eet uit die hand van dié wat jou voed?
En dink dan maar sommer ook aan hulle wat steier en deure moes sluit as gevolg van al die drakoniese maatreëls wat die noodtoestand waaronder die land gebuk gaan tot gevolg het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie