Sluitingsdatum vir Shining Light verleng
Sluitingsdatum vir Shining Light verleng

Sluitingsdatum vir Shining Light verleng

Augetto Graig
Die sluitingsdatum vir die Shining Light juweliersontwerpkompetisie is tot 30 April verleng. Me. Helena Mootseng, woordvoerder van die Namibian Diamond Trading Company (NDTC) sê die kompetisie help al sedert 2007 om die juweliersontwerpbedryf in Namibië te ontwikkel. Die bekendstelling van die amptelike verlenging van die kompetisie is by die College of the Arts in Windhoek gehou, waar veral studente van die kollege aangemoedig is om deel te neem.
Foto Monique Adams

Kommentaar

Republikein 2025-11-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer