'Sluit plase tydelik by stadsgrense uit'

'n Voorstel is by Windhoek se stadsraad ingedien dat die Windhoek-struktuurplan wat die langtermyn- ruimtelike ontwikkelingsraamwerk bevat, eers opgestel moet word.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh Kort ná die munisipaliteit bevestig het eienaars van plase binne Windhoek se uitgebreide grense gaan vir munisipale tariewe moet opdok, is 'n mosie by die stadsraa
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer