Sluipmoordverdagte ou bekende in Nam
Een van die verdagtes in die sluipmoord op die vervreemde halfbroer van die Noord-Koreaanse leier word in die Verenigde Nasies se jongste verslag oor Pjongjang se verbreking van veiligheidsraadsanksies met Namibië verbind.
Estelle de Bruyn Ri Jong Chol, 'n Noord-Koreaan wat deur Maleisiese owerhede daarvan beskuldig word dat hy betrokke was by die sameswering om Kim Jong Nam, die halfbroer van Kim Jo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie