Slegs twee witrenosters vanjaar gestroop
            
                                                            Tot dusver vanjaar is slegs twee witrenosters in private besit gestroop, sê die woordvoerder van die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, mnr. Romeo Muyunda. Volgens die wildmisdaadverslag van 2020 wat vandeesweek deur die omgewingsministerie en die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit uitgereik is, is 31 renosters in 2020 gestroop en beslag is op 21 renosterhorings gelê. Foto Edwin Pagel
                                    
            
        

                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie