Slagveld ná konflik by Spaarwater

Mens-dier-konflik vier weer hoogty in die Torra-bewaringsgebied met ’n enkele leeuwyfie wat 33 bokke gevang het.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Spaarwater, suid van Palmwag in die noordweste van die land, het Maandagoggend soos ’n slagveld gelyk met 33 dooie bokke, asook ’n dooie leeuwyfie, ’n
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer