Slagting in Botswana: Groep sien 87 dooie olifante
Die skaal waarop die olifante gestroop word, is verreweg die ergste wat hy nog op enige plek in Afrika gesien of waaroor hy gelees het, volgens Mike Chase van die bewaringsgroep, EWB.
Minstens 87 dooie olifante is die laaste paar maande in ’n sensusopname per lug in Botswana gekry.Die bewaringsgroep Elephants Without Borders (EWB) en Botswana se departement va
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie